Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• Reserwe
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteekCurrently selected
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Versoek om 'n boek af te haal
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Besprekings
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gids vir besoekers
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir CHELiN lede
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• Navorsing
• Dienste
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Elektroniese klaskamer
• Gesprekskamers
• Digitale en Inligtingsvaardighede
• Kursusleeslyste in SUNLearn
• Biblioteekopleidingskalender
• Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Module-spesifieke opleiding
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Innovasieruimte
• Opleidingstutoriale & -videos
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2021
• Statistiese opsomming 2020
• Biblioteekstatistiekpaneel
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Afkampus dokumentlewering
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Uitleen
• Afkampus dokumentlewering
• Pages
• default

Afkampus dokumentlewering

• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Uitleen
• Afkampus dokumentlewering

Afkampusdokumentlewering

Vir US-geregistreerde studente en personeellede is 'n groot hoeveelheid elektroniese publikasies in volteks beskikbaar van buite die kampus via die biblioteek se tuisblad. Tik jou soekterme in die soekboks OF kies E-Databasisse, E-Tydskrifte of US-navorsingsuitsette vanaf die VIND-spyskaart. Teken aan met jou US-gebruikersnaam en -wagwoord.
Sien Afkampus- elektroniese toegang vir meer inligting.

Addisioneel tot afkampus e-toegang tot al die e-bronne waarop die biblioteek inteken, kan voorgraadse en nagraadse studente (geregistreerd en voornemend) wat nie op die kampus woon nie, teen betaling harde kopieë uit die biblioteekvoorraad aanvra vir aflewering.

Doen aansoek

Voltooi die afkampusdokumentlewering e-vorm.

Stuur die volledige bibliografiese besonderhede van boeke, tesisse of tydskrifartikels aan die kontakpersone (sien hieronder) vir afkampusdokumentlewering per e-pos.

Koste
Standaardfooie word vir fotokopiëring, pos- en koerierdienste gehef en die student se universiteitsrekening word daarmee gedebiteer.

Kontakpersone

Universiteit Stellenbosch Biblioteek​
Lizel Johnson  |  Tel: +27 21 808 2275
(​​kantoorure:​ ​Ma-Vr 8:00 -16:30)

Branch libraries
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe Biblioteek

Pamela Nyokwana  | Tel: +27 21 808 2275
(kantoorure: Ma-Vr 9:00-13:45)

Teologie Biblioteek
Annemarie Eagleton  |  ​Tel: +27 21 808 3507
(​​kantoorure:​ ​Ma-Vr 8:00 - 16:30)

Hoe sal dit werk?
Om teleurstelling te voorkom, word studente wat vir afkampusdokumentlewering aansoek gedoen het, en die biblioteek in persoon vir bystand besoek, aangemoedig om afsprake met die kontakpersone te maak. Die kontakpersone sal:

dokumente deur interbiblioteeklenings elders aanvra, indien nodig;

bladsye fotokopieer en skandeer (onderhewig aan kopieregwetgewing);

boeke op die student se biblioteekrekord uitreik;

elektroniese tydskrifartikels en geskandeerde fotokopieë per e-pos aanstuur;

boeke vanaf die Universiteit Stellenbosch en Teologie biblioteke volgens die student se voorkeur, per geregistreerde pos aanstuur;

boeke vanaf die Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe Biblioteek per geregistreerde pos aanstuur.

Afhaal van biblioteekmateriaal
Afkampusstudente moet self die biblioteekmateriaal by die poskantoor afhaal en weer vóór die vervaldatum hernu of by die biblioteek terugbesorg, hetsy persoonlik of per geregistreerde pos.

Uitleenperiode
Studente wat aansoek gedoen het vir afkampusdokumentlewering ontvang 'n langer uitleenperiode van 2 maande.

Hernu materiaal aanlyn
Boeke kan twee keer hernu word, tensy dit deur 'n ander kliënt bespreek is. Meer inligting is beskikbaar op die Hernu-bladsy onder Uitleen.

Gereelde vrae

Hoekom moet ek vir afkampusdokumentlewering aansoek doen?
Die biblioteek het korrekte kontakbesonderhede nodig om items te laat aflewer en die koste van aflewering in te vorder. Studente wat aansoek gedoen het is ook geregtig op 'n langer uitleenperiode van 2 maande.

Word dokumente na ander lande gestuur?

Die biblioteek stuur nie biblioteekboeke na ander lande nie. Versoeke vir afskrifte van bladsye uit boeke (onderhewig aan kopieregwetgewing) en tydskrifartikels kan wel gerig word aan die kontakpersone.

Hoe kan ek toegang tot ander biblioteke verkry, indien nodig?

Versoek kan gerig word vir 'n toestemmingsbrief vir uitleenlidmaatskap en toegang na ander Suid-Afrikaanse Universiteitsbiblioteke. Sien Besoek en gebruik ander universiteitsbiblioteke.

Watter ander dienste is beskikbaar vir studente wat aansoek gedoen het vir afkampusdokumentlewering?

Al die dienste soos beskryf in die voorgraadse, nagraadse en voornemende nagraadse gidse is ook vir afkampusstudente beskikbaar.

Fakulteitsbibliotekarisse kan gekontak word vir navorsingsondersteuning, hulp met die soek van inligting, verwysingstegnieke en biblioteekopleiding.

Boeke kan ook uitgeleen of terugbesorg word by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en takbiblioteke wanneer 'n afkampusstudent Stellenbosch besoek.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Hernu
• Versoek om 'n boek af te haal
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentleweringCurrently selected
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan