Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content
Stellenbosch logo
Ons laai, wag asseblief
Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is
• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis
Vind
Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi
Gebruik die biblioteek
Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede
Navorsing
Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek
Leer
Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos
Biblioteke
Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke
Hulp
Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae
Inligting oor ons
Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Soek en vind
• Gebruik die biblioteek
• Dienste
• NavorsingCurrently selected
• Dienste
• Leer
• Dienste en ruimtes
• Biblioteke
• Bronne
• Hulp
• Gidse
• Inligting oor ons
• Inligting oor die biblioteek
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Navorsingsdatabestuur
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Navorsingsdatabestuur
• Pages
• rdm-su
NDB-dienste @ Biblioteek- & Inligtingsdiens
• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Navorsingsdatabestuur
• NDB-dienste @ Biblioteek- & Inligtingsdiens
NDB-dienste @ Biblioteek- & Inligtingsdiens
​Konsultasie in terme van die volgende kwessies;
Skep van databestuursplanne
Bestuur van navorsingsdata tydens die navorsingsproses
Bestuur van navorsingsdata na afloop van die navorsingsproses
Metodes vir die deel, beskikbaarstelling en verspreiding van data
Gepaste platforms vir die deel, beskikbaarstelling en verspreiding van navorsingsdata
​Opleidingsessies
Geskeduleerd
Twee sessies word tans aangebied:​
Oorsig oor navorsingsdatabestuur
Beskikbaarstelling en verspreiding van data
Op versoek
Opleidingsessies kan aangevra en gereël word vir spesifieke departemente of belangegroepe.
Navorsingsdatabestuur Avontuurspeletjie
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens in samewerking met die Universiteit van Bath het ‘n Navorsingsdatabestuur Avontuurspeletjie ontwerp met die doel om navorsers meer te leer oor navorsingsdatabestuur op ‘n prettige en vermaaklike wyse. Dit is ‘n teksgebaseerde fiktiewe ernstige speletjie met elemente van rolspel, gebaseer op die databestuursuitdagings van ‘n navorsingsprojek. Dit is ‘n aanlyn speletjie waar spelers hul eie avontuur kies deur ‘n gesimuleerde navorsingsprojek wat die volgende stappe dek: navorsingsdatabeplanning; inwin van data, organisering van data, beskrywing van data and publikasie. Tydens die spel word navorsingsuitdagings telkens teëgekom.
Kliek gerus hier​ indien u belangstel om die Navorsingsdata Avontuurspeletjie te speel.
SUNScholarData
SUNScholarData is ‘n institusionele navorsingsdatabewaarplek wat gebruik kan word vir die registrasie, argiefberging, deel en verspreiding van navorsingsdata wat gegenereer of versamel is vir navorsing gedoen onder die vaandel van die Universiteit Stellenbosch. SUNScholarData ​stel navorsers van die Universiteit Stellenbosch in staat om hul navorsingsdata te deel en te versprei ooreenstemmig met goeie navorsingsdatabestuurspraktyke. Dit fasiliteer die vindbaarheid, toegang tot en hergebruik van die universiteit se navorsingsdata.​
Funksies
Data herwinningskoppelvlak
Deponering van data
Publikasie van data
Deel van data
Gesamentlike werkspasie
Data gebruikstatistiek
Embargo bestuur
Bestuurs- en bewaringswerksvloei
Metadata rekords
Konstante digitale objek identifiseerders​
Die institusionele bewaarplek sal die volgende databestuursdienste lewer
Opneem en stoor van navorsingsdata
Bemiddelling van navorsingsdata inlewerings
Seleksie en evaluering van wenslike navorsingsdata
Prosessering van wenslike navorsingsdata
Toekenning en bestuur van metadata
Fasilitering van toegang tot navorsingsdata
Monitering van die hergebruik van navorsingsdata​
Kontak
Bestuurder: Navorsingsdatadienste, Xabiso Xesi    |  Tel:  +27 21 808 9489
Navorsingsdatadienste bibliotekaris, Sizwe Ngcobo  |  Tel: +27 21 808 9978
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede
Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599
Stellenbosch logo
Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Carnegie Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Navorsingsdatabestuur
• Wat is navorsingsdatabestuur?
• Waarom navorsingsdatabestuur?
• Deel & verspreiding van navorsingsdata
• NDB-dienste @ Biblioteek- & InligtingsdiensCurrently selected
• Nuus
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Digitale versamelings
• Digitale Humaniora
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Spesiale Versamelings
• Library Research Week
• Dienste