Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Reserwe
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir nie-universiteitskliënte

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Inligtingsgeletterdheid
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae
Bronne & dienste - inperking

Inligting oor Ons

Kontak ons
Konferensies & simposia
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Reserwe
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Versoek om 'n boek af te haal
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Besprekings
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gidse vir nie-universiteitskliënte
• Gids vir CHELiN lede
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir besoekers
• Gids vir skoolleerders
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• NavorsingCurrently selected
• Carnegie Navorsingsruimte
• Dienste & hulpbronne
• Navorsingsimpak
• Sitaatanalise
• Unieke outeursidentiteit (ORCID)
• Verbeter impak
• Navorsingsdatabestuur
• Wat is navorsingsdatabestuur?
• Waarom navorsingsdatabestuur?
• Beplanning & bestuur van navorsingsdata
• Deel & verspreiding van navorsingsdata
• NDB-dienste @ Biblioteek- & Inligtingsdiens
• Nuus
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Wat is oop toegang?
• Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
• Selfargivering
• Ondersteuning vir ooptoegangpublikasie
• SUNScholar
• SUNJournals
• SUNConferences
• Nuttige skakels & nuus oor oop toegang
• Algemene vrae
• Digitale versamelings
• Digitale Humaniora
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Spesiale Versamelings
• Inligting oor ons
• Gebruik van versamelings
• Dienste
• Africana
• Beskermde Versamelings
• Dokumentesentrum
• DOMUS
• Biblioteeknavorsingsweek
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Inligtingsgeletterdheid
• Kursusleeslyste in SUNLearn
• Biblioteekopleidingskalender
• Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Module-spesifieke opleiding
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Innovasieruimte
• Opleidingstutoriale & -videos
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Biblioteekbronne en dienste gedurende Covid beperkings
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2019
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Navorsing
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Pages
• default

Navorsing

• Home
• Afrikaans
• Navorsing

NavorsingIn ooreenstemming met die Universiteit se strewe na navorsing van uitnemendheid en tersaaklikheid, lewer die Biblioteek- en Inligtingsdiens steundienste aan nagraadse studente, akademiese personeel, navorsers en postdoktorale studente, in elke fase van die navorsingsiklus. Sommige fokusareas word daarop toegespits om die beste akademiese hulpbronne moontlik beskikbaar te stel, steun te bied vir wetenskaplike kommunikasie en om die navorsingsuitset aan te moedig.

Dienste​

Ons strewe daarna om ruimtes beskikbaar te stel wat geskik is vir navorsing en dienslewering deur ervare personeel. Die Carnegie Navorsingsruimte bring mense, tegnologie en inligtingshulpbronne bymekaar om optimale navorsingsaktiwiteite te verseker. Individuele werkspasies, gespreksareas en 'n gerieflike ruimte om te ontspan en te netwerk word aangebied.

Onder die skakel Navorsingsimpak word inligting gevind oor bibliometriese instrumente en hulpmiddels, sitaatanalise, unieke outeursidentifisering (ORCID) en hulp met die verbetering van jou sigbaarheid as 'n navorser. Die skakle na Navorsingsdata-bestuur sal jou neem na riglyne oor hoe om jou navorsingsdata te beplan en te bestuur, sowel as waar om dit te bewaar. Die bladsy oor Bibliografiese verwysingsbestuur bied meer inligting oor hoe om jou verwysings te bestuur met hulpbronne soos Mendeley. Hier is ook skakels na meer inligting oor die gebruik van verwysings in die algemeen.

Oop Toegang bevoordeel navorsers deur goedkoop toegang tot vakkundige materiaal te verleen, terwyl outeurs deur wêreldwye blootstelling meer geleentheid kry om aangehaal te word. Die Universiteit se initiatiewe rakende Oop Toegang is almal hier gelys, byvoorbeeld ons institutionele bewaarplek (SUNScholar), SUNJournals, SUNConferences, die Ooptoegangspublikasiefonds en Selfargivering.

Twee ander belangrike dienste, Spesiale Versamelings en Digitale Versamelings, stel beide waardevolle, unieke materiaal beskikbaar vir navorsers, insluitend manuskripte, kaarte, seldsame boeke, argitektoniese tekeninge en ander vorme van materiaal.

'n Opleidingsprogram gerig op nagraadse studente en navorsers word deur die jaar aangebied om jou te help om die Biblioteek se inligtingsbronne en opspoorinstrumente optimaal te benut en navorsingsproduktiwiteit te verhoog. Die aanlynkalender op die Biblioteek se tuisblad vergemaklik besprekings.

Kontak jou Fakulteitsbibliotekaris of Navorsingsruimtepersoneel vir meer inligting oor ons navorsingsdienste.

Nuttige skakels

​Navorsingsondersteuningsdienste brosjure

US-riglyne aangaande kopiereg (InnovUS)
Inligting oor intellektuele eiendom en kopiereg.

Afdeling Navorsingsontwikkeling
Inligting oor en ondersteuning vir befondsing, navorsingsetiek, navorsingskontrakte en meer.

Nagraadse ondersteuning en vaardighede ontwikkeling
Afdeling van die Nagraadse en Internasionale Kantoor.

Skryflaboratorium

Skryfkonsultasies, skryfvaardighedewerkswinkels, nagraadse skryfondersteuning.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• NavorsingCurrently selected
• Carnegie Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Navorsingsdatabestuur
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Digitale versamelings
• Digitale Humaniora
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Spesiale Versamelings
• Biblioteeknavorsingsweek
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons