Brand new look for your
e-Journals A-Z List
Sien Afrikaans onder
Ebsco has recently replaced their well-known e-Journals A-Z List with
the new-look Full Text Finder (FTF). With FTF it is much easier
and faster to find electronic publications and articles. In FTF you can
easily search for a specific electronic journal or browse through a list
of discipline-specific titles. FTF will even display e-books in the
search results. You can then search “within” a journal and click on an
article to retrieve the full text.
FTF provides a modern way of browsing and finding publications and
behaves in a way that is familiar to users accustomed to Google and
other search interfaces. FTF suggests publications through auto-complete
functionality and allows users to quickly narrow search results to only
those that are most relevant.
If you need help in using Full Text Finder, please refer to the short
video tutorial,
Using Publication Finder (Ebsco’s name for the end-user side of FTF)
or contact your
Faculty Librarian.
The e-Journals A-Z List link on the Library website will take you to
Full Text Finder.
Back to contents page
Splinternuwe voorkoms vir die e-Tydskrifte A-Z lys!
Ebsco het onlangs hul bekende A-Z lys van
elektroniese tydskrifte vervang met die splinternuwe Full Text Finder
(FTF). Met FTF is dit baie makliker en vinniger om elektroniese
tydskrifte op te spoor. In Full Text Finder kan jy maklik soek vir ‘n
elektroniese tydskrif of deur ’n lys van vak-spesifieke titels blaai.
FTF gaan selfs e-boeke ook in die resultaalys vertoon. Jy kan binne ’n
tydskrif soek en op ’n artikel kliek om na die volteks te gaan.
In FTF kan die gebruiker na publikasies
soek op die moderne manier wat bekend is aan gebruikers wat gewoond is
aan Google en ander soekenjins. FTF stel publikasies voor deur middel
van auto-complete en laat gebruikers toe om soekresultate vinnig te
vernou tot slegs die mees relevante.
Kyk gerus na die kort video
Using Publication Finder (Ebsco se naam vir die gebruikerskant van
FTF) as jy hulp nodig het, of kontak jou
Fakulteitsbibliotekaris.
Die skakel vir die e-Tydskrifte A-Z lys op die Biblioteek se tuisblad
sal jou na Full Text Finder neem.
Terug na Inhoudsopgawe
|