New workshop: Tools and
applications for research
Sien Afrikaans onder
A brand new Library workshop will be presented for the first time on
Tuesday 19 May. This workshop will offer a look at some of the top tools
and applications for postgraduate students and researchers. It will
cover a variety of mobile apps for research, productivity, reading,
writing, presenting, note-taking, file sharing and other essential tools
for studying and publishing on the go. Some of the examples that will be
covered is Evernote, Dropbox, GoogleDrive, Notability and Tableau.
The target audience for the workshop is postgraduate students and
researchers. The workshop will assist them in finding tools and
applications to help them with their research and with choosing between
the best tools and applications to boost your research productivity.
If you wish to attend this session, please register here.
Back to contents page
Nuwe werkswinkel: Hulpmiddele en toepassings vir navorsing
'n Nuwe werkswinkel word vir die eerste keer aangebied op Dinsdag 19
Mei. Hierdie werkswinkel sal 'n oorsig bied oor sommige van die
belangrikste hulpmiddele en toepassings vir die gebruik deur nagraadse
studente en navorsers. 'n Verskeidenheid toepassings vir navorsing,
produktiwiteit, lees, skryf, aanbiedings, notasneem, die deel van lêers
en ander belangrike hulpmiddele vir studie sal demonstreer word.
Voorbeelde van toepassings wat ingesluit sal word is Evernote, Dropbox,
Google Drive, Notability en Tableau.
Die teikengehoor vir die werkswinkel is nagraadse studente en navorsers.
Die werkswinkel sal hulle help om geskikte hulpmiddele en toepassings te
vind om hul te help met hul navorsing en ook help om te kies watter
beste toepassings gebruik kan word om hul navorsingsproduktiwiteit te
bevorder.
Indien jy die sessie wil bywoon,
registreer asseblief hier.
Terug na
Inhoudsopgawe
|