Library Research Week
2015
Sien Afrikaans onder
The third Library Research Week will be presented during the week of
11-15 May, with the theme Secure your Research Footprint. Lunch
hour lectures, workshops, and a Research Commons Social Hour will be
presented.
The aim of the event is to develop the skills and knowledge of emerging Stellenbosch
University researchers and postgraduate students to equip them with practical
knowledge on how to measure research impact, building their online presence and
making them aware of the use of researcher identifiers. Some of the
highlights of the programme includes a talk by Prof Johann Mouton, Director,
Centre for Research on Evaluation, Science and Technology (CREST),
about the use, possibilities and pitfalls of bibliometrics (Wednesday 13
May) and a talk by Laurel Haak, Executive Director of
ORCID
(Friday 15 May). The week will be concluded by a Research Commons Social
Hour on Friday afternoon.
Create your ORCID ID during this week at the
Library's exhibition stall and stand a chance to win a R1000 voucher.
Campus support services and library vendors will exhibit throughout the
week. Refreshments will be on sale in the Staff Room of the JS Gericke
Library every day from 12:00-14:00.
Please read
more about the programme and how to register
Enquiries:
Marié Roux,
tel: 021 808 2623
Back to contents
page
Biblioteek Navorsingsweek
2015
Die derde Biblioteek Navorsingsweek word
vanjaar vanaf 11 – 15 Mei deur die Biblioteek- en Inligtingsdiens aangebied.
Die tema vir die week is Verseker jou navorsingsvoetspoor.
Die doel
van die week is om die vaardighede en kennis van opkomende navorsers en
nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch te ontwikkel en om hul
met praktiese kennis toe te rus wat betref die meet van navorsingsimpak, die
opbou van ‘n teenwoordigheid in sosiale media en ander webgebaseerde
navorsingshulpmiddele en hul bewus te maak van die gebruik van unieke
navorsingsidentiteite. Sommige van die hoogtepunte van die program sluit 'n
praatjie deur Prof Johann Mouton, Direkteur, Sentrum vir Navorsing oor
Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)
oor die gebruik, moontlikhede en risiko's van bibliometrie (Woensdag 13 Mei)
en 'n praatjie deur Dr Laurel Haak, Uitvoerende Direkteur van
ORCID (Vrydag 15 Mei), in. Die
week sal afgesluit word deur 'n Navorsingsruimte Sosiale Uur.
Skep vir jou 'n ORCID ID gedurende hierdie
week by die Biblioteek se stalletjie en kom in aanmerking om 'n R1000
geskenkbewys te wen. Steundienste op kampus en biblioteekverskaffers sal
uitstal gedurende die week. Verversings sal te koop wees in die JS Gericke
Biblioteek se Personeelkamer tussen 12:00-14:00.
Leer hier meer oor die
program en bespreek jou sessies!
Navrae:
Marié Roux,
Tel: 021 808 2623
Terug na
Inhoudsopgawe |