New electronic
resources
Sien Afrikaans onder
The following important electronic databases were added to the
collection in 2014:
ClinicalKey – a search engine and database of peer-reviewed and
evidence-based clinical information covering 52 specialities, with
content from Elsevier's online medical portfolio.
Literary Encyclopedia - a scholarly online literary reference
work for English-language readers, publishes biographies of major and
minor writers, scholarly descriptions of texts written by these authors,
and a variety of descriptive and critical essays on literary, cultural
and historical matters.
The IBFD Tax Research Platform offers high-quality information
and education on international tax. The International Bureau of Fiscal
Documentation is the world’s foremost authority on cross-border
taxation.
PSYCTests, produced by the American Psychological Association,
serves as a repository of psychological tests and measures. It is also a
source of structured information about tests of relevance to
psychologists and professionals in related fields such as psychiatry,
management, business, education, social science, neuroscience, law,
medicine and social work.
EasyData – the most comprehensive collection of South African
macro-economic, industry, trade and regional indicators.
Sports Medicine and Exercise Science in Video is an extensive
video collection in the areas of fitness and health assessment, disease
management, injury treatment, medical fitness, sport science and much
more. It features internationally renowned experts who share
information, ideas and insights on the principles, techniques and
modalities of modern exercise science and sports medicine.
Back to contents page
Nuwe elektroniese
bronne
Die volgende belangrike elektroniese
databasisse is in 2014 by ons versameling gevoeg:
ClinicalKey – ʼn soekenjin en
databasis van portuurbeoordeelde en bewysgebaseerde kliniese inligting
oor 52 spesialiteitsvelde, met inhoud uit Elsevier se aanlyn- mediese
portefeulje.
Literary Encyclopedia – ʼn
vakkundige aanlyn- literêre verwysingsbron vir lesers in Engels, wat
biografieë van bekende en minder bekende skrywers publiseer, sowel as
vakkundige omskrywings van tekste deur hierdie outeurs, en ʼn
verskeidenheid beskrywende en kritiese essays oor literêre, kulturele en
historiese aangeleenthede.
Die
IBFD Tax Research Platform bied
inligting van hoë gehalte oor internasionale belasting. Die
International Bureau of Fiscal Documentation word beskou as die voorste
gesag wêreldwyd oor oorgrensbelasting.
PSYCTests, ’n produk van die
Amerikaanse sielkundevereniging, dien as bewaarplek van sielkundige
toetse en –meetinstrumente. Dit is ook ʼn bron van gestruktureerde
inligting oor toetse wat van belang is vir sielkundiges en professionele
persone in verwante dissiplines soos psigiatrie, bestuur, opvoedkunde,
sosiale wetenskap, neurowetenskap, regsgeleerdheid, geneeskunde en
maatskaplike werk.
EasyData – die omvattendste
versameling van Suid-Afrikaanse makro-ekonomiese, bedryfs-, handels- en
streeksaanwysers
Sports Medicine and Exercise Science in Video – ʼn uitgebreide videoversameling oor onder andere fiksheid en
gesondheidsassessering, siektebestuur, die behandeling van beserings,
mediese fiksheid en sportwetenskap. Internasionaal bekende kundiges deel
met die kyker inligting, idees en insigte oor die beginsels, tegnieke en
modaliteite van hedendaagse oefeningwetenskap en sportgeneeskunde.
Terug na Inhoudsopgawe
|