NEW LIBRARY STAFF
Sien Afrikaans onder
Marié Theron was appointed as Faculty
Librarian: Sciences in June 2014.
She grew up in a small village Tuinplaas in the Springbokvlakte and
matriculated at Modimolle (Nylstroom).
She completed her B.Bibl degree at the University of Pretoria
and her Honours in Library Science at Stellenbosch University. She
started her career in librarianship at the CSIR in 1982 where she experienced many happy
years as Librarian at Watertek and then Environmentek. In 2001 she
accepted an appointment at the Faculty Library of Natural and
Agricultural Sciences at the University of Pretoria.
Marié welcomes the opportunity to continue her career in the dynamic
world of Stellenbosch University. She is looking forward to interact
with the Faculty of Science and regards support to researchers,
academics and students as a most rewarding job. Neil Gaiman, English
author, sums up the role of the librarian in the digital age: “Google
can bring you back 100 000 answers. A librarian can bring you back the
right one.”
Back to contents page
NUWE
BIBLIOTEEKPERSONEEL
Marié Theron is vanaf 1 Junie 2014
aangestel as Fakulteitsbibliotekaris vir Natuurwetenskappe. Sy het
grootgeword in die klein dorpie Tuinplaas in die Springbokvlakte en
gematrikuleer in Modimolle (Nylstroom).
Sy het haar B.Bibl-graad voltooi by
die Universiteit van Pretoria en haar Honneurs-graad by Universiteit
Stellenbosch. In 1982 het sy haar biblioteekberoep by die WNNR begin
waar sy baie gelukkige jare ervaar het by Watertek en later
Environmentek. In 2001 het sy 'n aanstelling aanvaar by die
Fakulteitsbiblioteek van Natuur- en Agriwetenskappe van die Universiteit van
Pretoria.
Marié verwelkom haar nuwe posisie in die
dinamiese omgewing van Universiteit Stellenbosch. Sy sien uit daarna om
diens te lewer aan die Fakulteit Natuurwetenskappe en beskou
ondersteuning aan navorsers, akademici en studente as 'n baie
vervullende aspek van haar werk. Neil Gaiman, Engelse skrywer, som die
rol van die biblioteek in die digitale eeu soos volg op: “Google can
bring you back 100 000 answers. A librarian can bring you back the right
one.”
Terug na inhoudsopgawe
|