LAUNCH OF DIGITAL COLLECTIONS
The Library and Information Service launched SUNDigital
Collections, our new digital collections platform
focusing on heritage collections owned by the Library,
on 13 November 2013 to an audience of academics,
researchers, librarians, donors of collections and
members of the Stellenbosch heritage community. Alderman
Conrad Sidego, executive mayor of Stellen-bosch, was the
guest speaker at the launch.
Read
more |
NUWE PERSONEELLEDE VERWELKOM
Drie
nuwe personeellede is die afgelope paar maande by die
Biblioteek- en Inligtingsdiens ver-welkom. Hazel
Alexander is aan-gestel as Persoonlike Assistent van die
Senior Direkteur vanaf 1 September. Nomonde Magqubela is
aangestel as Direkteur: Tegniese Dienste en Bronwyn
Bruton het as die nuwe hoof van Spesiale Versa-melings
begin werk vanaf Oktober 2013. Lees hier meer oor hul
onderskeie loopbane.
Lees meer |
BOOK TALK:
MARGIE ORFORD
During
Margie Orford’s studies under JM Coetzee, the renowned
author commented on one of her assignments that there
were “glimmers of intelligence”. On 31 October 2013 the
attendees at a Book Talk in the JS Gericke Library staff
room had the pleasure of being exposed to more than just
“glimmers” of her intelligence. Orford is not just
intelligent, she is sharp-witted, open-minded and a
lovely speaker who hardly needs any prompting to open up
to the audience.
Read more |
PRET BY DIE WELWEES SPORTDAG
Die
Universiteit Stellenbosch se eerste sportdag het op
Vrydag 25 Oktober 2013 by die Coetzenburg-sportterrein
plaasgevind. Veertig personeellede van die US
Biblioteek- en Inligtingsdiens het in spanne aan die
pretloop, sokker-strafdoel-uitkloppe en doelbal
deelgeneem. Nadat die sportspanne gefinaliseer is, is
die braai-vleisspanne saamgestel – al die harde oefening
is later beloon met iets te ete en te drinke!
Lees
meer |
LIBRARIANS AT THE LIASA CONFERENCE
Librarians of Stellenbosch University attended the
Library and Information Association of South Africa's
(LIASA)15th Annual conference held on 7-11 October 2013
at the CTICC. "The exciting theme Libraries in
Dialogue for Transformation and Innovation
challenges librarians to be pro-active and facilitate
dialogue amongst themselves as well as librarians and
their clients,” said Ujala Satgoor, LIASA president, in
her opening speech.
Read
more |
STEVEN FREDERICKS TREE AF NA 42
JAAR DIENS
Steven
Fredericks het sy loopbaan by die Biblioteekdiens begin
op die jong ouderdom van 24. Hy het op daardie stadium
slegs 'n Standerd 8 sertifikaat gehad, maar later sy
Matrieksertifikaat, sowel as Diploma in Biblioteekkunde
behaal en 'n graad in Biblioteekkunde verwerf op
47-jarige ouderdom. Nou, na 42 jaar en baie interessante
ervaringe in die Biblioteekwêreld, tree hy aan die einde
van Desember 2013 af.
Lees meer |