Maandag 15 Maart 2004
13:00 – 13:45,
Ouditorium, JS Gericke Biblioteek
Dr Herman Wasserman
Joernalis; senior dosent
by die Departement Joernalistiek, Stellenbosch Universiteit
“Rapportering van die reënboog: Suid-Afrikaanse media en 10 jaar van
demokrasie”
Dinsdag 16 Maart 2004
13:00 – 13:45,
Ouditorium, JS Gericke Biblioteek
Dr Ashraf
Jamal
Suid-Afrikaanse
romanskrywer (The Shades) en dramaturg; senior dosent by die Departement
Engels, Stellenbosch Universiteit
“The unbearable heaviness
of being South African”
Donderdag 18 Maart 2004
13:00 – 13:45,
Ouditorium, JS Gericke Biblioteek
Dr Cornie
Groenewald
Sosioloog;
departementele voorsitter Departement Sosiologie, Universiteit Stellenbosch
“Die Drie D's: Dekade,
Demokrasie, Demografie - Is there a Difference?”
Vrydag 19 Maart 2004
13:00 – 13:45,
Ouditorium, JS Gericke Biblioteek
Terry Bell
Joernalis; rubriekskrywer
vir die Cape Times en stryder vir die afskaffing van BTW op boeke
“Literacy: the real state
of the nation!” |
'n Uitstalling in die JS Gericke Biblioteek met
die tema "1994 to 2004: Libraries in a decade of democracy" in die oop area
op pad na die fotokopieerafdeling. 'n
Tweede, kleiner uitstalling voor Spesiale Versamelings in die JS Gericke
Biblioteek wat spesifiek sal fokus op die letterkunde van die afgelope
dekade. |
'n Spesiale toonbank in die JS Gericke Biblioteek (links
van die selfuitreikstelsel) waar een-tot-een opleiding gegee word in die
gebruik van selfhelpdienste (selfcheckout, hernuwings, boekbesprekings,
prerequests, gids tot die rekenaarkatalogus en inligtingsgeletterdheid).
'n Geskenk (nektoutjie) sal vir elkeen wat die
opleiding voltooi, uitgedeel word.
Bemagtiging word gesien as 'n uitvloeisel van
demokrasie - vandaar dié inisiatief. |