BiBNuus
Library homepage
Nuwe databasisse
'n Nuwe groep databasisse Proquest Science and Technology is onlangs tot die Biblioteekdiens se versameling van elektroniese bronne toegevoeg.
"Proquest Science and Technology" verskaf skakels na volteks artikels en gee, soos die naam aandui, toegang tot inligting in die natuurwetenskappe en tegnologiese wetenskappe.
Die inhoud van hierdie groep databasisse is veral op voorgraadse gebruik gemik.
Kontak Johan Mouton vir enige verdere inligting by tel: 808 4641 of epos: jjm@sun.ac.za
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.