Lokaal 2003 is op die onderste vlak van die JS Gericke Biblioteek geleë en vorm deel van die Tydskrifafdeling, in die gedeelte wat voorheen as 'n leeskamer gedien het. Die lokaal is maklik bereikbaar deur die trap tussen die boonste en die onderste vlak na onder te volg wat direk na die lokaal lei.
Afstandstudente wat die Biblioteek besoek, is welkom om by mev Mara Visser, die bibliotekaris vir afstandstudente, by haar nuwe kantoor in te loer. Sy is weeksdae gedurende kantoorure (Ma - Vry, 08:00 - 16:30) beskikbaar.
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.