Be Research SMART @ your Library
4-8
Augustus 2014
JS Gericke
Biblioteek
Die Biblioteek- en
Inligtingsdiens bied vanjaar die tweede Biblioteek Navorsingsweek vanaf 4 tot 8
Augustus 2014 aan. Die doel van hierdie inisiatief is om ontluikende
Universiteit Stellenbosch navorsers en studente se vaardighede en kennis uit te
brei en om hulle toe te rus met die nodige “SMARTs” om hulle op hul
navorsingspad te lei.
PROGRAM
BESTUUR DIT! MENDELEY
Datum:
Maandag 4 Augustus 2014
Tyd:
9:00
– 11:00
Plek:
E-lokaal, Leersentrum, JS Gericke Biblioteek
Bespreking:
http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=695076
Beskrywing:
Leer hoe om verwysings en aanhalings
doeltreffend te bestuur met behulp van die gratis verwysingsbestuur
hulpmiddel
MENDELEY. Die sessie word aangebied deur Marié Roux en 'n
verteenwoordiger van Elsevier. Die aanbieding kan ook in ‘n virtuele
ruimte gevolg
word vanaf http://tex.sun.ac.za. Tik eenvoudig jou naam in
en skakel in ten tye van die aanbieding. Klik vir hulp.
Aanbieding:
Mendeley June2014.pdf
BESTUUR DIT! REFWORKS
Datum:
Maandag 4 Augustus 2014
Tyd:
14:00
– 16:00
Plek:
E-lokaal, Leersentrum, JS Gericke Biblioteek
Bespreking:
http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=695077
Beskrywing:
Leer hoe om verwysings en aanhalings
doeltreffend te bestuur met behulp van die verwysingsbestuur hulpmiddel
REFWORKS. Die sessie word aangebied deur Pieter du Plessis. Die aanbieding kan
ook in ‘n virtuele ruimte gevolg word vanaf http://tex.sun.ac.za.
Tik eenvoudig jou naam in en skakel in ten tye van die aanbieding. Klik vir hulp.
BESTUUR DIT! ENDNOTE
Datum:
Dinsdag 5 Augustus 2014
Tyd:
9:00
– 11:00
Plek:
E-lokaal, Leersentrum, JS Gericke Biblioteek
Bespreking:
http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=695078
Beskrywing:
Leer hoe om verwysings en aanhalings
doeltreffend te bestuur met behulp van die verwysingsbestuur hulpmiddel
ENDNOTE. Die sessie word aangebied deur prof Carine Smith van die Departement
van Fisiologiese Wetenskappe. Die aanbieding kan ook in ‘n virtuele ruimte
gevolg word vanaf http://tex.sun.ac.za. Tik eenvoudig jou naam in
en skakel in ten tye van die aanbieding. Klik vir hulp.
BESTUUR DIT! ZOTERO
Datum:
Dinsdag 5 Augustus 2014
Tyd:
14:00
– 16:00
Plek:
E-lokaal, Leersentrum, JS Gericke Biblioteek
Bespreking:
http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=695079
Beskrywing:
Leer hoe om verwysings en aanhalings
doeltreffend te bestuur met behulp van die gratis verwysingsbestuur hulpmiddel
ZOTERO. Die sessie word aangebied deur Marié Roux en sluit insette vanaf ‘n
gebruikersperspektief in. Die aanbieding kan ook in ‘n virtuele ruimte gevolg
word vanaf http://tex.sun.ac.za. Tik eenvoudig jou naam in
en skakel in ten tye van die aanbieding. Klik vir hulp.
Aanbieding:
Zotero_Presentation_Johannes.pdf
Manage IT! Zotero.pdf
SKRYF DIT! ELSEVIER SKRYWERS SEMINAAR
Datum:
Woensdag 6 Augustus 2014
Time:
9:00 – 12:00
Plek:
E-lokaal, Leersentrum, JS Gericke Biblioteek
Bespreking:
http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=695080
Beskrywing:
Leer meer van wetenskaplike kommunikasie
en hoe om ‘n hoë kwaliteit navorsingsartikel te skryf met behulp van ‘n
pasgemaakte SKRYWERS SEMINAAR aangebied deur Elsevier. Hierdie sessie, wat op
navorsers gerig is, sal die volgende onderwerpe dek: ‘n Begrip van
wetenskaplike kommunikasie; Hoe om te publiseer; Hoe om jou artikel te
struktureer; Hoe om nie te puliseer nie – navorsingsetiek; Eweknie beoordeling.
Verversings sal halfpad deur die sessie aangebied word.
Aanbieding:
Skrywerseminaar.pdf
KRY DIT! VERBETER JOU LITERATUURSOEKTOG STRATEGIE
Datum:
Donderdag 7 Augustus 2014
Tyd:
9:00
– 10:30
Plek:
E-lokaal, Leersentrum, JS Gericke Biblioteek
Bespreking:
http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=539905
Beskrywing:
‘n Praktiese werkswinkel wat wenke en
hulpmiddele aanbied om jou beter toe te rus vir die navorsingsfase waartydens
jy inligting vanuit literatuur versamel. Die sessie word aangebied deur Hanlie
Strydom. Die aanbieding kan ook in ‘n virtuele ruimte gevolg word vanaf http://tex.sun.ac.za. Tik eenvoudig jou naam in en
skakel in ten tye van die aanbieding. Klik vir hulp.
KRY DIT! ONDERSKEI TUSSEN GELOOFWAARDIGE EN ONGELOOFWAARDIGE
INLIGTING
Datum:
Donderdag 7 Augustus 2014
Tyd:
14:00
– 15:00
Plek:
E-lokaal, Leersentrum, JS Gericke Biblioteek
Bespreking:
http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=539834
Beskrywing:
Leer hoe om jou soekresultate te evalueer
deur kriteria aan te wend om tussen geloofwaardige en ongeloofwaardige inligting
te onderskei. Die sessie word aangebied deur Elbie van Wyk. Die aanbieding kan
ook in ‘n virtuele ruimte gevolg word vanaf http://tex.sun.ac.za.
Tik eenvoudig jou naam in en skakel in ten tye van die aanbieding. Klik vir hulp.
WEES IN BEHEER! HULPMIDDELE EN TOEPASSINGS OM JOU NAVORSING TE
BESTUUR
Datum:
Vrydag 8 Augustus 2014
Tyd:
10:30
– 12:30
Plek:
E-lokaal, Leersentrum, JS Gericke Biblioteek
Bespreking:
http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=695658
Beskrywing:
Leer hoe eweknieë innoverende HULPMIDDELE
EN TOEPASSINGS gebruik om aspekte van hul navorsing te bestuur. Kort
aanbiedings oor innoverende hulpmiddels en toepassings om navorsing te bestuur
en produktiwiteit in navorsing te verhoog word aangebied. Prof Jannie Hofmeyr
sal dan op ‘n ligter noot kyk na die meer menslike kant van navorsingsbestuur.
Om
deel te neem as ‘n eweknie aanbieder tydens hierdie sessie en om ‘n kans te
staan om ‘n Apple iPad te wen, verwys asb. na die Hulpmiddele en Toepassings
kompetisie inligting by die hierdie skakel.
Aanbiedings (kompetisie)
Gerhard Roux:
GRoux-Make_the_library_your_bitch.pdf Vir sy volledige aanbieding, gebruik asseblief hierdie Dropbox-skakel: https://www.dropbox.com/s/pyj2tqft24qfxir/GRoux-Make_the_library_your_bitch.pptx
Petro Uys:
Uys Petro Go Social with SNA.pdf
Candice Kelly:
Kelly Candice Scrivener presentation.pdf
Johannes Jonker:
Jonker Johannes.pdf
Gerhard Roux het die kompetisie gewen - baie geluk!
“A COFFEE EXPRESSION”
Datum:
Vrydag 8 Augustus 2014
Tyd:
12:30-14:00
Plek:
Ouditorium, JS Gericke Biblioteek
Beskrywing:
Kom geniet ‘n gratis koppie koffie en
‘n “donut” saam met ons en deel jou kommentaar en voorstelle rondom die
Biblioteek se rol in jou navorsing.
NAVORSINGSRUIMTE SOSIALE UUR
Datum:
Vrydag 8 Augustus 2014
Tyd:
15:30
– 17:30
Plek:
Navorsingsruimte, JS Gericke Biblioteek
Bespreking:
http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=710527
Beskrywing:
Gasspreker
prof Linus Opara van
Department Hortologie deel van sy ervaringe as ‘n navorser. Die titel
van sy aanbieding: Building a multi-disciplinary research career:
experiences of an engineer among agriculturists. Ligte verversings sal
bedien word.
Vir enige verdere
navrae, kontak asb. die koördineerder, Mimi Seyffert, mseyf@sun.ac.za or +27 21 808 9489.