BiBNuus
Library homepage
Interlenings: outomatiese epos probleem
Die JS Gericke Biblioteek se Interleningafdeling het reeds 'n geruime tyd probleme met die outomatiese epos-kennisgewings waarmee kliënte in kennis gestel word dat materiaal gereed is vir afhaal.
Om dié probleem hok te slaan, word kliënte tans deur middel van "slakpos" in kennis gestel dat materiaal afgehaal kan word.
Enigeen is egter welkom - en word aangemoedig - om self by die Uitleentoonbank navraag te doen oor die beskikbaarheid van aangevraagde interleningsitems.
Baie dankie vir die goeie samewerking en geduld in hierdie verband!
Navrae kan gerus aan Susan Wofaardt gerig word by tel: 808-4872 of epos: sw3@sun.ac.za
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.