17 Maart / March 2003 Vol. 1 No. 1
Selfuitreikeenheid weer in werking
Die selfuitreikeenheid in die JS Gericke Biblioteek, wat vir 'n geruime tyd weens tegniese probleme buitewerking was, is weer operasioneel. Kliënte word uitgenooi om hul eie boeke by die 3M masjien uit te reik en om een van die vele bemagtigingshulpmiddels wat vir biblioteekkliënte is, sodoende te beleef.
Selfuitreiking voorsien kliënte met die volgende:
keuse van dienslewering
privaat transaksies
korter toue
meer effektiewe uitleendienste tydens verlengde ure wanneer daar slegs 'n beperkte aantal personeel aan diens is
Neem asseblief kennis dat boeke ook by die selfuitreikeenheid hernu kan word. Dit is noodsaaklik om die boek byderhand te hê en om materiaal voor die vervaldatum te hernu. ***
Self check-out system in operation again
The self check-out system in the JS Gericke Library has been out of service for a considerable length of time due to technical problems. It is now operational again. Clients are invited to check out their own books at the 3M machine and to experience one of the many empowering tools available to library clients:
Self check-out provides the client with:
a choice of service
privacy in transactions
reduced queues
more efficient lending services during extended hours when only a limited number of staff are on duty
Please note that books may also be renewed at the self check-out unit. It is essential to have the book at the machine and to renew material before the due date expires.
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.