Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2015-01
              • researchweek

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

BibNuus 2015

Bibnuus

Mei 2015  

Library Research Week 2015                                                 Sien Afrikaans onder


The third Library Research Week will be presented during the week of 11-15 May, with the theme Secure your Research Footprint. Lunch hour lectures, workshops, and a Research Commons Social Hour will be presented.

The aim of the event is to develop the skills and knowledge of emerging Stellenbosch University researchers and postgraduate students to equip them with practical knowledge on how to measure research impact, building their online presence and making them aware of the use of researcher identifiers. Some of the highlights of the programme includes a talk by Prof Johann Mouton, Director, Centre for Research on Evaluation, Science and Technology (CREST), about the use, possibilities and pitfalls of bibliometrics (Wednesday 13 May) and a talk by Laurel Haak, Executive Director of ORCID (Friday 15 May). The week will be concluded by a Research Commons Social Hour on Friday afternoon.

Create your ORCID ID during this week at the Library's exhibition stall and stand a chance to win a R1000 voucher. Campus support services and library vendors will exhibit throughout the week. Refreshments will be on sale in the Staff Room of the JS Gericke Library every day from 12:00-14:00.

Please read more about the programme and how to register

Enquiries: Marié Roux, tel: 021 808 2623

Back to contents page

 

Biblioteek Navorsingsweek 2015

Die derde Biblioteek Navorsingsweek word vanjaar vanaf 11 – 15 Mei deur die Biblioteek- en Inligtingsdiens aangebied. Die tema vir die week is Verseker jou navorsingsvoetspoor.

Die doel van die week is om die vaardighede en kennis van opkomende navorsers en nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch te ontwikkel en om hul met praktiese kennis toe te rus wat betref die meet van navorsingsimpak, die opbou van ‘n teenwoordigheid in sosiale media en ander webgebaseerde navorsingshulpmiddele en hul bewus te maak van die gebruik van unieke navorsingsidentiteite. Sommige van die hoogtepunte van die program sluit 'n praatjie deur Prof Johann Mouton, Direkteur, Sentrum vir Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET) oor die gebruik, moontlikhede en risiko's van bibliometrie (Woensdag 13 Mei) en 'n praatjie deur Dr Laurel Haak, Uitvoerende Direkteur van ORCID (Vrydag 15 Mei), in. Die week sal afgesluit word deur 'n Navorsingsruimte Sosiale Uur.

Skep vir jou 'n ORCID ID gedurende hierdie week by die Biblioteek se stalletjie en kom in aanmerking om 'n R1000 geskenkbewys te wen. Steundienste op kampus en biblioteekverskaffers sal uitstal gedurende die week. Verversings sal te koop wees in die JS Gericke Biblioteek se Personeelkamer tussen 12:00-14:00.

Leer hier meer oor die program en bespreek jou sessies!

Navrae: Marié Roux, Tel: 021 808 2623

Terug na Inhoudsopgawe

 

 

 

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek