Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2014-03
              • digitalfair

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

December 2014

OUR FIRST DIGITAL FAIR!                                             Sien Afrikaans onder
 

The first Library Digital Fair took place on Friday 25 July. The aim of the fair was to introduce Stellenbosch University students and staff to the cutting-edge electronic resources that are available to them via the Library, whether it is on or off campus.

 

The Digital Fair had three components. Firstly, in the electronic classroom of the JS Gericke Library,  Library staff introduced various electronic sources, services as well as and facilities which can enhance students and staff’s research, teaching and learning. Examples of these are: JoVE, the world’s first peer-reviewed video journal;video conferencing with Polycom and Virtual Meeting Rooms; digital conference management and the classroom management software, SyncTeacher.


Secondly, there was the “fair” itself, which consisted of kiosks and displays which students and staff could visit throughout the day. Vendors such as Elsevier (ScienceDirect and Scopus), Thomson Reuters (Web of Science), InetBFA, Ebsco, LexisNexis and Juta had stalls where they showcased access to and use of their databases, e-journals and e-books on mobile devices. Vendor representatives  had a busy day  answering  student and staff questions.


The Library undertook a mobile website survey as part of a web usability study, which also took place during the Digital Fair. A surprising total of 149 respondents completed the survey.
 

Students and staff who visited the kiosks received a voucher for a free coffee and doughnut at DCM in the Neelsie Student Centre. A lucky draw took place with a number of prizes up for grabs. Rufina Chukwmalume won a R250 voucher from Protea Bookshop, Thala Msutu a R250 voucher for Java Café, Alexander Lotz a R250 voucher for JayJays and Kay-Lee Lewis a R250 voucher for Birdcage.


All in all the first Library Digital Fair was a definite success and the Library and Information Service would like to build on it in future.

 

Back to contents page

 

ONS EERSTE DIGITALE FEES!

 

Die eerste Biblioteek Digitale Fees is aangebied op Vrydag 25 Julie. Die doel van die fees was om studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch bekend te stel aan  elektroniese bronne aan die voorpunt van ontwikkeling wat via die Biblioteek tot hul beskikking is – op en weg van die kampus.

 

Die Digitale Fees het uit drie komponente bestaan. Eerstens het die Biblioteekpersoneel  kort, inleidende aanbiedings oor verskeie elektroniese bronne en dienste in die elektroniese klaskamer van die JS Gericke Biblioteek gedoen. Digitale bronne en fasiliteite, wat tot voordeel van studente en personeel se navorsing,  leer en onderrig aangewend kan word,  is bekendgestel. Voorbeelde hiervan is: JoVE, die wêreld se eerste eweknie-beoordeelde videotydskrif; videokonferensie met Polycom; digitale konferensiebestuur en die klaskamerbestuursagteware, SyncTeacher.

 

Tweedens was daar die "fees" self, wat bestaan het uit kiosks en uitstallings wat deur enige student en personeellid besoek kon word. Verskaffers soos Elsevier (ScienceDirect en Scopus), Thomson Reuters (Web of Science), InetBFA, Ebsco, LexisNexis en Juta het stalletjies gehad waar hulle hul databasisse, e-tydskrifte en e-boeke op mobiele toestelle kon tentoonstel. Verteenwoordigers van die verskaffers het 'n besige dag gehad om vrae van studente en personeel wat hul stalletjies besoek het, te beantwoord.

 

As deel van ‘n gebruikerstudie, het die Biblioteek- en Inligtingsdiens  'n meningsopname oor hul mobiele webblad gedoen. Dit het ook tydens die Digitale Fees plaasgevind. 'n Verrassende totaal van 149 respondente het aan die opname deelgeneem.

 

Besoekers aan die stalletjies het 'n geskenkbewys vir ‘n koffie en doughnut by DCM in die Neelsie Studentesentrum ontvang. 'n Gelukkige prystrekking is gedoen en daar was ‘n aantal pryse op die spel. Rufina Chukwmalume het 'n R250 geskenkbewys van Protea Boekwinkel gewen, Thala Msutu 'n R250 geskenkbewys van Java Café, Alexander Lotz 'n R250 geskenkbewys van JayJays en Kay-Lee Lewis 'n R250 geskenkbewys van Birdcage.

 

Alles in ag genome was die eerste Biblioteek Digitale Fees 'n groot sukses en die Biblioteek- en Inligtingsdiens sal graag  daarop wil voortbou.

 

Terug na Inhoudsopgawe

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek