CONTENT ON THE GO -
MOBILE ACCESS TO DATABASES!
Sien
Afrikaans onder
The use of library
resources on mobile devices is becoming more and more popular in our
technologically advanced society. These resources range from electronic
databases and books to journals.
The Library and Information Service’s subscription to a vast range of
resources makes it possible for our users to connect to many of our
electronic resources from their mobile devices (e.g. tablets, smart
phones, and portable media players ), anytime, anywhere. Some of the
sites, e.g. Ebsco, are designed to auto-detect your device, redirect you
to its mobile site and automatically customise it to fit your screen.
For some of the databases, e.g. JAMA, SpringerLink and UpToDate, you
might have to download the app from iTunes or Google Play. Others will
have a separate URL containing the word “mobile” which indicates that it
is a mobile site, e.g. Emerald, Taylor & Francis and LexisNexis
Academic.
On the Library’s list of databases, a mobile phone icon with an
imbedded URL, indicates which databases are compatible with mobile
devices. Should you wish to access any of our databases from your mobile
device, you can do so from the
library homepage
or you can access these from our
mobile site.
Some of our electronic books can also be downloaded to a mobile device
to be read at a later stage when the user is offline. EBSCOHost e-books,
for example, can be downloaded for a period of up to seven days, after
which the book will disappear from your mobile device or your desktop
and you will have to check it out again if you still need it.
Naomi Visser
Back to contents page
MOBIELE TOEGANG TOT
DATABASISSE
In ons tegnologies
gevorderde samelewing raak die gebruik van biblioteekbronne op mobiele
apparate by die dag meer gewild. Hierdie bronne kan wissel van
elektroniese boeke en tydskrifte tot databasisse.
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens se intekening op ’n wye
verskeidenheid bronne maak dit vir ons gebruikers moontlik om enige tyd,
op enige plek toegang tot hierdie bronne te kry vanaf hul mobiele
toestelle (bv. rekenaartablette, slimfone, en draagbare mediaspelers).
Sommige van die platforms, bv. Ebsco, is so opgestel dat dit outomaties
jou toestel herken en na die databasis se webwerf vir mobiele toestelle
herlei. Vir party ander databasisse, bv. JAMA, SpringerLink en UpToDate,
kan dit nodig wees dat jy ’n toep (app) van iTunes of GooglePlay moet
gaan aflaai. Nog ander sal ’n aparte URL hê waarin die woord “mobile”
voorkom, wat aandui dat dit ’n mobiele webwerf is. Voorbeelde hiervan is
Emerald, Taylor & Francis en LexisNexis Academic.
Op die Biblioteek se databasislys dui ’n ikoon in die vorm van ’n
selfoon aan watter databasisse met mobiele toestelle verenigbaar is. Die
relevante URL is in hierdie ikoon ingebed. Toegang tot databasisse kan
vanaf ’n mobiele toestel verkry word via die
Biblioteek se tuisblad
of
mobiele webblad.
Sommige elektroniese boeke kan ook op mobiele toestelle afgelaai word om
later, wanneer die gebruiker dalk nie internettoegang het nie, gelees te
word. EBSCOHost se e-boeke kan byvoorbeeld vir ’n tydperk van sewe dae
afgelaai word, waarna die boek van die toestel sal verdwyn.
Naomi Visser
Terug na
Inhoudsopgawe
|