Dit is 'n vereiste dat elke finale magistertesis na eksaminering en voor graduering elektronies ingelewer word d.m.v. SUNScholar, die digitale navorsingsbewaarplek van die US.
Riglyne om jou dokument voor te berei en die instruksies vir inlewering van die finale produk is beskikbaar op die Biblioteektuisblad kies HULP > Elektroniese indiening van tesis.
Die finale datum vir inlewering van magistertesisse/proefskrifte vir die Maart 2020-gradeplegtigheid is 26 Februarie 2020 (middernag).
Navrae: Tel: +27 21 808 9139 / 9046 | E-pos
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.