Vertel ons jou
biblioteekervaring
Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• SU100
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Reserwe
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir nie-universiteitskliënte

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Inligtingsgeletterdheid
Biblioteekopleidingskalender
Opleidingsprogram voorgraads
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Konferensies & simposia
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Reserwe
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteekCurrently selected
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Bespreek 'n boek
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gidse vir nie-universiteitskliënte
• Gids vir CHELiN lede
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir besoekers
• Gids vir skoolleerders
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• Navorsing
• Carnegie Navorsingsruimte
• Dienste & hulpbronne
• Skryfkonsultasies @ Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Sitaatanalise
• Unieke outeursidentiteit (ORCID)
• Verbeter impak
• Navorsingsdatabestuur
• Wat is navorsingsdatabestuur?
• Waarom navorsingsdatabestuur?
• Beplanning & bestuur van navorsingsdata
• Deel & verspreiding van navorsingsdata
• NDB-dienste @ Biblioteek- & Inligtingsdiens
• Nuus
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Wat is oop toegang?
• Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
• Selfargivering
• Ooptoegangspublikasiefonds
• SUNScholar
• SUNJournals
• SUNConferences
• Nuttige skakels & nuus oor oop toegang
• Algemene vrae
• Digitale versamelings
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Spesiale Versamelings
• Inligting oor ons
• Gebruik van versamelings
• Dienste
• Africana
• Beskermde Versamelings
• Dokumentesentrum
• DOMUS
• Biblioteeknavorsingsweek
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Inligtingsgeletterdheid
• Biblioteekopleidingskalender
• Opleidingsprogram – voorgraadse studente
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Opleidingstutoriale & videos
• Innovasieruimte
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• Opleidingstutoriale & videos
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2019
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• LibQUAL 2016
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Gidse vir nie-universiteitskliënte
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Gidse vir nie-universiteitskliënte
• Pages
• School-learner-guide

Gids vir skoolleerders

• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Gidse vir nie-universiteitskliënte
• Gids vir skoolleerders

Gids vir skoolleerders

Die Universiteit se verbintenis tot gemeenskapsdiens word ondersteun deur dienslewering aan skoolleerders, maar nie ten koste van sy primêre verantwoordelikheid aan die studente, dosente en ander personeel van die Universiteit nie. Daarom is dit nodig om die gebruik van die Biblioteek- en Inligtingsdiens se bronne en fasiliteite deur skoolleerders te struktureer. Die doel met die strukturering is om toekomstige studente reeds op skoolvlak aan ’n groot akademiese biblioteek bekend te stel  en inligtingsgeletterdheid daardeur te bevorder.

Toegang

Skoolleerders wat deur hul ouers of ‘n volwasse persoon vergesel word, mag die biblioteek gratis besoek gedurende ure wat die biblioteke oop is. Slegs die ouer of volwasse persoon benodig positiewe identifikasie om die toegangsregister by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek te voltooi.

Vir ander gevalle geld die volgende:

Geen Graad 1-5 skoolleerders mag die biblioteek besoek nie.

Graad 6-12 skoolleerders mag in groepe, onder toesig van ‘n onderwyser, die biblioteek besoek, mits die onderwyser vooraf ‘n afspraak met die kontakpersoon vir dienslewering aan skoolleerders gemaak het.

Slegs Graad 11-12 skoolleerders mag die biblioteek individueel besoek, mits die skoolleerders vooraf  ‘n afspraak met die kontakpersoon by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek of die Hoof van die takbiblioteek gemaak het.

Toeganklike biblioteke

Stellenboschkampus: Universiteit Stellenbosch Biblioteek, Ingenieurs- & Bosboubiblioteek, Teologiebiblioteek, Musiekbiblioteek Tygerbergkampus: Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe Biblioteek

Tye wanneer skoolleerders die biblioteek mag besoek

Maandag tot Vrydag: slegs 08:00-16:30

BAIE BELANGRIK:  Geen skoolleerders word in die biblioteek toegelaat vanaf vier weke voor die semestereksamens (Mei/Junie en Oktober/November)  begin tot aan die einde van die semestereksamens nie.

Dienste

Besigtigingstoere/opvoedkundige uitstappies (Slegs Grade 6-12)

Besoeke deur skoolgroepe moet 2 weke vooraf met die kontakpersoon by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek of met die Hoof van die takbiblioteek gerëel word.

Groepsbesoek vir 'n taak/opdrag (Slegs Grade 11 & 12)

Vir onderwerpe waarvoor die openbare en skoolbiblioteke nie oor genoegsame bronne beskik nie, is onderwysers welkom om ten minste 2 weke vooraf e-pos of skriftelike versoeke by die kontakpersoon by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek of by die Hoof van die takbiblioteek in te dien vir ’n groepsbesoek deur Graad 11 en 12 skoolleerders met ’n taak/opdrag.

Individuele besoeke vir 'n taak/opdrag (Slegs Grade 11 & 12)

Vir onderwerpe waarvoor die openbare en skoolbiblioteke nie oor genoegsame bronne beskik nie, en waarvoor die onderwyser nie ’n groepsbesoek gereël het nie, kan individuele skoolleerders persoonlik ’n versoek vir hulp aan die betrokke kontakpersoon by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek of aan die Hoof van die takbiblioteek rig.

Druk, kopieer & skandeer

Kontantfasiliteite is by Maties Copy & Print in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en by die uitleenafdelings van takbiblioteke beskikbaar. Sien Druk, kopieer & skandeer vir die tariewe.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Biblioteekure
• Uitleen
• Leen van ander biblioteke
• Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gidse vir nie-universiteitskliënte
• Gids vir CHELiN lede
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir besoekers
• Gids vir skoolleerdersCurrently selected
• CHELiN (Cape HE Library Network)