Title
Titel
PageContent

    DOs

    DON'Ts

  • Use library computers for academic purposes only during peak hours. If not, you may be asked to sign off when a line is forming.
  • Adhere to the US Electronic Communications Policy (ECP) at all times.
  • Ask for a 10 minutes notice if you have to leave your work on the computer unattended for a short while.
  • Report at the information desk if you have been waiting in line for a computer for longer than 5 minutes.
  • Group work in the form of discussions, problem-solving and brainstorming sessions and presentation activities is allowed in the discussion rooms and group work area.
  • Dispose of waste in a responsible manner.
  • Report misuse/abuse of the facility to the Learning Commons staff.
  • Respect the environment and other users of the facility at all times.
  • Food is not allowed. Beverages are not allowed; water from spill-proof containers only.
  • Do not leave valuables unattended.
  • Do not remain in the Learning Commons after closing time or when requested to leave during emergency situations or drills.
  • The intentional damage, destruction or theft of anyone else's property is a crime.

 

     


Disciplinary action

Any person who fails to observe these rules may be requested to leave the Learning Commons. Repeated misbehaviour may result in permanent exclusion from the facility.
Bladsy Inhoud

    MOETS 

​    MOENIES

  • Biblioteekrekenaars mag slegs vir akademiese doeleindes gedurende spitstye gebruik word. Indien nie, kan jy gevra word om af te teken wanneer  ‘n tou besig is om te vorm.
  • Die Universiteit Stellenbosch se Elektroniese Kommunikasiebeleid (EKB) moet te alle tye nagekom word.
  • Vra vir ‘n 10 minute-kennisgewing as jy jou werk op die rekenaar tydelik onbewaak moet laat.
  • Meld aan by die inligtingsdienspunt indien jy vir langer as 5 minute in ‘n tou staan en wag vir ‘n rekenaar.
  • Groepwerk in die vorm van besprekings,  probleemoplossing- en dinkskrumsessies, en  aanbiedingsaktiwiteite word in die gesprekskamers en groepwerkarea toegelaat.
  • Gooi rommel op ‘n verantwoordelike manier weg.
  • Rapporteer misbruik/beskadiging van die fasiliteit aan die personeel van die Leersentrum.
  • Respekteer die omgewing en ander gebruikers van die fasiliteit te alle tye.
  • Eetgoed word nie in die Leersentrum toegelaat nie. Drinkgoed is ook nie toelaatbaar nie, behalwe water in morsvrye houers.
  • Waardevolle besittings moet nie onbewaak gelaat word nie.
  • Geen kliënte mag in die Leersentrum agterbly ná sluitingstyd of wanneer hulle versoek word om die Leerssentrum te verlaat tydens noodsituasies of ontruimingsoefeninge nie.
  • Die opsetlike beskadiging, vernietiging of diefstal van ander se besittings is ‘n misdaad.


Dissiplinêre optrede

Enige persoon wat hierdie reëls oortree, kan versoek word om die Leersentrum te verlaat. Herhalende wangedrag kan lei tot permanente uitsluiting van die fasiliteit.
Approval Status Approved
Attachments
Content Type: sunpagecontent