Title
Titel
PageContent

Borrowing privileges

Please consult the following guides for borrowing privileges:
Please note that library material may be recalled before the due date, and the normal loan period therefore shortened, should the material be urgently required.

Returns

Material may be returned at either the Stellenbosch University Library or any of the branch libraries, irrespective of where the initial loan took place. For after hours returns a book deposit box is available at the entrance to the Stellenbosch University Library, the Theology Library (Stellenbosch campus) and USBL (Bellville Park Campus Library).

Overdue items

Clients will be notified of overdue items by e-mail. A fine of R1.00 per item per day will be charged for overdue items. An e-mail will be sent as validation of returned items.

Clients who do not return or renew borrowed items within six weeks of the due date will have their lending privileges suspended. They will also receive an account for the replacement cost of the items. On receipt of the account, items should be returned immediately or the replacement cost paid or a matching replacement copy offered in its place.
 

New books

All new books are placed on a designated shelf for new books at the respective libraries for one week. These books may not be borrowed during this period but may be reserved at the library concerned. These reserved books may be collected from the respective libraries at the close of the display period.

Missing books

Library material neither on loan nor on the designated shelf should be reported to the library concerned.  The staff will try to locate the missing item and report back to the client. Missing items may be requested via interlibrary loans if it is urgently required.

Lost books

Clients who have lost library material should report this immediately to the library concerned. Clients will have the option to pay the replacement cost of the item or to offer a matching replacement copy in its place.

Collection of material by third party

A letter of permission is required when material is collected at the Stellenbosch University Library on behalf of someone else.
Bladsy Inhoud

Uitleenvoorregte

Raagpleeg asseblief die volgende gidse vir uitleenvoorregte:
Let asseblief daarop dat biblioteekmateriaal vóór die vervaldatum herroep kan word indien die materiaal dringend deur ander kliënte benodig word.

Terugbesorgings

Biblioteekmateriaal kan by enige van die biblioteke verbonde aan die Biblioteek- en Inligtingsdiens terugbesorg word, ongeag waar die oorspronklike lening plaasgevind het. 'n Boekposbus is by die voordeur van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek, die Teologie Biblioteek (Stellenboschkampus) en USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek) beskikbaar indien items ná ure terugbesorg word.

Items met verstreke vervaldatums

Kliënte sal per e-pos in kennis gestel word indien die vervaldatums van uitgeleende biblioteekmateriaal verstreke is. 'n Boete van R1.00 per item per dag word gehef vir items wat ná die vervaldatum terugbesorg word. As bewys dat items wel terugbesorg is, word 'n e-pos by terugbesorging gestuur.

Kliënte wat geleende items nie binne ses weke vanaf die vervaldatum terugbesorg of hernu nie se uitleenvoorregte word outomaties opgeskort. Hulle sal ook 'n rekening ontvang vir die vervangingskoste van die items. Na ontvangs van die rekening moet items onmiddellik terugbesorg, of die vervangingskoste betaal word of 'n aanvaarbare vervangskopie aangebied word.

Nuwe boeke

Alle nuwe boeke word vir 'n week lank op 'n rak vir nuwe boeke by die onderskeie biblioteke geplaas. Hierdie boeke mag nie gedurende dié periode uitgeleen word nie, maar kan by die betrokke biblioteek bespreek word. Hierdie boeke kan aan die einde van die vertoontydperk by die betrokke biblioteek afgehaal word.

Vermiste boeke

Biblioteekmateriaal wat nie uitgeleen of op die aangewese rak is nie, moet by die betrokke biblioteek aangemeld word. Biblioteekpersoneel sal probeer om die verlore item op te spoor en aan die kliënt terugrapporteer. Indien die item dringend benodig word, kan dit via interbiblioteeklenings aangevra word.

Verlore boeke

Kliënte wat biblioteekmateriaal verloor het, moet dit onmiddellik aan die betrokke biblioteek rapporteer. Kliënte sal 'n keuse hê om óf die vervangingskoste te betaal óf 'n soortgelyke kopie in die verlore item se plek te verskaf.

Afhaal van materiaal deur 'n derdeparty

’n Toestemmingsbrief word vereis indien materiaal namens 'n ander persoon by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek afgehaal word.

Approval Status Approved
Attachments
Content Type: sunpagecontent