Vakansie-ure

2 Januarie - 2 Februarie, 29 Junie - 20 Julie, 7 Desember - 23 Desember

Semesterure

4 Februarie - 16 Mei (US Biblioteek)/18 Mei (GGW Biblioteek), 22 Julie - 26 Oktober

1ste Eksamenure

17 Mei (US Biblioteek)/19 Mei (GGW Biblioteek) - 9 Junie, 27 Oktober - 19 November

2de Eksamenure

10 Junie - 28 Junie, 20 November - 6 Desember

Alle biblioteke is op openbare vakansiedae en die eerste en laaste Saterdag van die jaar gesluit.
Alle biblioteke sluit om 12:45 op Dinsdag 24 Desember en heropen om 8:00 op Donderdag 2 Januarie 2020.