Vakansie-ure

2 Januarie - 3 Februarie, 11 Junie - 21 Julie, 21 November - 20 Desember

Semesterure

5 Februarie - 19 Mei, 23 Julie - 27 Oktober

Eksamenure

20 Mei - 10 Junie, 28 Oktober - 20 November

Alle biblioteke is op openbare vakansiedae en die eerste en laaste Saterdag van die jaar gesluit.
Alle biblioteke sluit om 16:30 op Vrydag 21 Desember en heropen om 8:00 op Woensdag 2 Januarie 2019.