Vakansie-ure

2 - 28 Januarie, 5 Junie - 15 Julie, 15 November - 21 Desember

Semester-ure

30 Januarie - 13 Mei, 17 Julie - 21 Oktober

Eksamen-ure

14 Mei - 4 Junie, 22 Oktober - 14 November

Alle biblioteke is op openbare vakansiedae en die eerste en laaste Saterdag van die jaar gesluit:


Alle biblioteke sluit om 12:45 op Vrydag 22 Desember en heropen om 8:00 op Dinsdag 2 Januarie 2018.