Title
Titel
PageContent


Open Access (OA) gained international momentum with the 2002 Budapest Declaration and the 2003 Berlin Declaration. On 20 October 2010, Stellenbosch University (SU) became the first African university to sign the Berlin Declaration on OA. Since then, libraries have played a pivotal role in promoting OA by establishing institutional repositories, hosting OA journals, and negotiating Transformational Agreements (TAs) to reduce Article Processing Charges (APCs). While these efforts have achieved significant success, SU believes that more can be done to advance OA.

The #BeOpenAccessSmart webinar series is one such initiative, aimed at enhancing OA advocacy and educating authors, researchers, and librarians on its benefits. These webinars will provide a platform for discussions on OA and related topics, serving as a legacy to the enduring contribution to OA.

​​2024

​Sept, 17 (G)AI, Open Access, and Sustainable Development: The Evolving Role of Libraries in a Transforming World

Bladsy Inhoud


Oop toegang (OT) het internasionale momentum gekry met die 2002 Budapest-verklaring en die 2003 Berlynse Verklaring. Op 20 Oktober 2010 het Universiteit Stellenbosch (US) die eerste Afrika universiteit geword wat die Berlynse Verklaring oor OT onderteken het. Sedertdien het biblioteke 'n deurslaggewende rol gespeel in die bevordering van OT deur institusionele bewaarplekke te vestig, OT tydskrifte te huisves en die onderhandeling van Transformasionele Ooreenkomste (TO's) om Artikelverwerkingskoste (AVK's) te verminder. Alhoewel hierdie pogings aansienlike sukses behaal het, glo US dat meer gedoen kan word om OT verder te bevorder.

Die #BeOpenAccessSmart webinaarreeks is een so 'n inisiatief, wat daarop gemik is om OT voorspraak te verbeter en skrywers, navorsers en bibliotekarisse op te voed oor die voordele daarvan. Hierdie webinare sal 'n platform vir besprekings oor OT en verwante onderwerpe bied, en dien as 'n nalatenskap tot die blywende bydrae tot OT.

​​2024

​Sept, 17 (G)AI, Open Access, and Sustainable Development: The Evolving Role of Libraries in a Transforming World

Approval Status Approved
Attachments
Content Type: sunpagecontent