Module spesifieke groepsopleidingsprogram
Uitkomste van module spesifiek geassesseerde opleidingWord ontwikkel in samewerking met 'n dosent of departement. 'n
Module word geïdentifiseer waar inligtingsgeletterdheid een van die
uitkomste is. Inligtingsvaardighede word geïntegreer met die module en
word daarvolgens geassesseer.
Uitkomste van module spesifieke nie geassesseerde opleidingWord ontwikkel in samewerking met die dosent of departement.
Studente sal leer hoe om inligting te vind vir 'n spesifieke opdrag, hoe
om inligting te evalueer en hoe om bronne korrek aan te haal.
Assessering vind nie plaas nie.
Kontak asseblief jou
Fakulteitsbibliotekaris vir meer inligting.