Change your password online | Report your e-resources access issue to Library IT.
Follow links below for specific application process:
Undergraduate students
Postgraduate students
Staff
External workers
Pensioners
Alumni
Undergraduates can apply online for submission through the University's application system (SUNStudent applicant portal). This process is handled by the University's Admission Office.>>See How to Apply. Once you have completed your e-application AND you are a registered undergraduate student, should you have off-campus access to the library's academic licensed e-resources and your library account to, renew your books online, on the library website with your SU username and new password.
Sien skakels hieronder vir korrekte aansoekprosedure:
Voorgraadse studente
Nagraadse studente
Personeel
Eksterne werkers
Pensioenarisse
>>Sien die gids Hoe om vir nagraadse studies aansoek te doen.
US-personeellede sal outomaties deur hul departement/afdeling as personeellid geregistreer word vir elektroniese dienste op kampus. Indien jy as personeellid nie 'n eie US-gebruikersnaam en -wagwoord het nie, kontak jou departementele sekretaresse om die gebruikersnaam aansoekproses (stap 1 - 2) te voltooi, waarna jy die laaste stap moet voltooi: Departementele sekretaresseStap 1: As die gebruiker reeds 'n rol en US nommer het, kan jy 'n US-gebruikersnaam vir personeellid skep.Stap 2: Keur hierna die nuwe US-gebruikersnaam goed op jou departementele kostepunt by die Universiteit se Gebruikersadministrasie-blad, kies Cost Cente Admin. Epos die nuutgeskepte US-gebruikersnaam en tydelike wagwoord aan personeellid.PersoneellidJy sal 'n e-pos vanaf jou departementele sekretaresse ontvang met jou eie US-gebruikersnaam en tydelike wagwoord, verander en skep jou eie unieke wagwoord. Sien Verander jou wagwoord aanlyn.Hierna behoort jy suksesvolle toegang te verkry tot die elektroniese bronne en jou biblioteekrekord, om jou boeke aanlyn te hernu, op die biblioteek se webblad met jou eie US-gebruikersnaam en -wagwoord.