Die skakels na die koerante is hier geplaas vir die gerief van gebruikers en is heeltemal onafhanklik van die Biblioteek- en Inligtingsdiens. Veranderinge in die toegang, formaat en inhoud is volgens die diskresie van die uitgewers daarvan en nie die verantwoordelikheid van die Biblioteek nie.