Title
Titel
PageContent

Scroll through the alphabetical list below or search for a specific e-book platform by keyword.

Please consult the LibGuide for e-book on finding and using e-books in Stellenbosch University Library.​

AI Disclaimer Statement for the Licensed Subscriptions
SU staff, students, post-doctoral fellows, contract workers and visiting lecturers or consultants acknowledge they are responsible for ensuring that they do not use any of the subscription e-resources for the purposes of machine learning, algorithmic development, testing or enhancing, or any other artificial intelligence (AI) purposes, except where the data of the subscription resources is used locally only in a self-hosted environment, the data processed is not shared with unauthorised third parties, and the related terms and conditions permit use for these purposes.
SU will not be held liable for any infringements of any third-party copyright material, to this extent, you indemnify SU, its staff and affiliates of any claims whatsoever which arise because of unauthorized or improper use of AI tools.

See the Creative Commons FAQs and the full AI Disclaimer Statement for the Licensed Subscriptions for more information on the use of AI with all resources.

Enquiries: Tel:  +27 21 808 4884  |  E-mail

Interactive:


Also available via your mobile
Training guide for the specific database
Open access
Tutorials available on YouTube

Tutorials available on Adobe Flashplayer


Bladsy Inhoud

Blaai deur die onderstaande alfabetiese lys of gebruik sleutelwoorde om na 'n spesifieke e-boekplatform te soek.

Die LibGuide vir e-boeke kan geraadpleeg word vir die vind en gebruik van e-boeke in die Universitei​t Stellenbosch Biblioteek.

KI-vrywaringsverklaring vir Gelisensieerde Subskripsies
Personeel, studente, na-doktorale navorsingsgenote, kontrakwerkers en besoekende dosente of konsultante verbonde aan die US erken hulle verantwoordelikheid om seker te maak dat hulle nie enige elektroniese subskripsiebronne vir die doeleindes van masjienleer, algoritmiese ontwikkeling, toetsing of verbetering, of enige ander toepassings van kunsmatige intelligensie (KI) gebruik nie, behalwe waar die data van die subskripsiebronne slegs in ‘n plaaslik gehuisvesde omgewing gebruik word, die verwerkte data nie met ongemagtigde derde partye gedeel word nie, en die betrokke bepalings en voorwaardes gebruik vir hierdie doeleindes toelaat.
Die US sal nie vir die skending van enige derde party se kopiereg aanspreeklik gehou word nie. Tot hierdie mate vrywaar u die US, sy personeel en geaffilieerdes van enige eise wat uit die ongemagtigde of onbehoorlike gebruik van KI-hulpmiddels mag spruit.

Sien die Creative Commons FAQs en die volledige KI-vrywaringsverklaring vir Gelisensieerde Subskripsies vir meer inligting oor die gebruik van KI by alle bronne.

Navrae: Tel: +27 21 808 4884   |  E-pos

Interaktief:


​​Mobiele toegang beskikbaar
​Opleidingsgids vir die spesifieke databasis

​Ooptoegang
Tutoriale beskikbaar op YouTube

​Tutoriale beskikbaar op Adobe Flashplayer


Approval Status Approved
Attachments
Content Type: sunpagecontent