Vir jou gerief, en ter ondersteuning van jou navorsing, teken die Biblioteek- en Inligtingsdiens in op 'n groot hoeveelheid elektroniese boeke, naslaanwerke en databasisse. Blaai deur die inhoud of raadpleeg die Biblioteekgids vir jou spesifieke vakgebied indien jy nie weet watter bron om te gebruik nie.