The Engineering & Forestry Library is one of five branch libraries of the SU Library & Information Service and is situated on the Stellenbosch campus at the Faculty of Engineering.The library serves primarily, the researchers, lecturers and students of the:
The following persons may obtain membership for lending services at the Medicine & Health Sciences Library staff members of the Provincial Administration of the Western Cape (PAWC), affiliated with the Tygerberg and Stikland hospitals, including radiologists, dieticians, occupational therapists, physiotherapists, general practitioners and nursing staff; staff of the Western Province Nursing College; staff of Louis Leipoldt and Karl Bremer hospitals.
The Theology Library is one of five branch libraries of the Stellenbosch University Library and Information Service. The library is situated on the Stellenbosch campus in the same building which houses the Faculty of Theology at 171 Dorp Street.The Theology Library serves:
Members of the public may also use the Theology Library as a reference library for the subject field.
Stellenbosch University Bellville Park Campus Library (USBL) is one of five branch libraries of the SU Library and Information Service and is situated on the Bellville Park campus in Carl Cronjé Drive.
The library primarily serves the researchers, lecturers, staff and students of the:
Departmental collections form part of the SU Library and Information Service group of libraries. These libraries are, however, not administered by the Library and Information Service but are only connected to the Service in terms of their collections of material.All the existing departmental collections are situated at academic departments on the Stellenbosch campus and consist of books, journals and other sources of information. It is important to note, however, that the collections housed in these libraries are not the main collections for the subject fields they serve. Only selected items from the subject collections are housed here. The main collections of sources available to these subject fields are housed in the Stellenbosch University Library where a faculty librarian is allocated to serve each of the respective subject fields. For information on the services, procedures and hours of these libraries, please contact them directly.
Die Ingenieurs- en Bosboubiblioteek is een van die vyf takbiblioteke van die US Biblioteekdiens- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenboschkampus by die Fakulteit Ingenieurswese.Die biblioteek bedien hoofsaaklik navorsers, dosente en studente van die
Die Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Biblioteek is een van die vyf takbiblioteke van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Tygerbergkampus in Parow, in die Onderwysblok van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.Die biblioteek bedien hoofsaaklik navorsers, dosente, personeel en ingeskrewe studente van die verskillende departemente en sentrums van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.Die volgende persone mag ook aansluit en uitleenvoorregte bekom: Personeellede van die Provinsiale Administrasie van die Wes-Kaap (PAWK), Tygerberg- en Stikland-hospitale, insluitend radioloë, dieëtkundiges, arbeidsterapeute, fisioterapeute, algemene praktisyns en verpleegkundiges; personeel van die Wes-Kaapse Kollege van Verpleging; personeel van Louis Leipoldt- en Karl Bremer-hospitale.
Die Musiekbiblioteek is een van vyf takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenboschkampus in die Konservatorium op die hoek van Victoria- en Neethlingstraat.Die Musiekbiblioteek bedien:
Die Teologie Biblioteek is een van die vyf takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenboschkampus in Dorpstraat 171, in die gebou wat die Fakulteit Teologie huisves.Die Teologie Biblioteek bedien:
ander geregistreerde lede.
Lede van die publiek mag die Teologie Biblioteek as 'n naslaanbiblioteek vir die vakgebied gebruik.
Die Universiteit Stellenbosch Bellvilleparkkampusbiblioteek (USBB) is een van die vyf takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Bellvilleparkkampus in Carl Cronje Rylaan.
Dienste word hoofsaaklik verskaf aan navorsers, personeel en studente verbonde aan die:
Departementele versamelings vorm deel van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens se groep biblioteke. Hierdie biblioteke word egter nie deur die Biblioteek- en Inligtingsdiens geadministreer nie. Dit is wel gekoppel aan die Biblioteek op grond van die materiaalversamelings.Al die bestaande departementele versamelings word gehuisves in akademiese departemente op die Stellenbosch-kampus, en bestaan uit boeke, tydskrifte en ander inligtingsbronne. Dit is belangrik om daarop te let dat die versamelings wat in hierdie biblioteke gehuisves word nie die hoofversamelings is van die betrokke vakgebiede nie. Slegs geselekteerde items uit die vakversamelings word hier gehuisves. Die hoofversamelings van bronne beskikbaar in hierdie vakgebiede word in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek gehuisves, waar fakulteitsbibliotekarisse die onderskeie vakgebiede bedien. Kontak asseblief die onderskeie biblioteke vir inligting oor die dienste, prosedures en diensure.