
US personeel en geregistreerde studente
Kliënte
kan materiaal uitneem en hernu, materiaal wat reeds aan ander kliënte
uitgereik is, bespreek, en materiaal, wat nie in die versamelings van
die US Biblioteek- en Inligtingsdiens is nie, van ander biblioteke
laat aanvra.
US personeel en
geregistreerde studente van die Universiteit
Stellenbosch is outomaties lede van alle biblioteke van die
US Biblioteek-en Inligtingsdiens.