Om 'n boek te vind en te bespreek
- Vind die besonderhede van die papierkopie van die boek deur jou soekterm in die
soekboks in te tik.
- Klik op
Checked out at ..... of
Available at .....
- Klik op <Sign in> en teken aan as 'n US-geregistreerde gebruiker of besoeker. Sien
Aantekenprosedure & hulp.
- Klik op
Request.
- Gebruik die spyskaart, kies die biblioteek waar jy die boek wil afhaal en klik op SEND REQUEST.
- Om jou besprekings te sien, gaan na
My Library Account.
- Jy sal per e-pos in kennis gestel word sodra die boek beskikbaar is.
Indien jy in die biblioteek is mag jy 'n personeellid vra om die boek namens jou te bespreek. Verskaf jou studente- of personeelkaart en die boek se besonderhede, spesifiek die strepieskode ("barcode).
Om 'n bespreking te sien of kanselleer
Personeel en studente mag ook items via
Ask a Librarian of die volgende telefoon-/e-poskontakbesonderhede aanvra:
Universiteit Stellenbosch Biblioteek | 021 808 4883 | epos |
Ingenieurs- en Bosboubiblioteek
| 021 808 4978 | epos |
Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Biblioteek
| 021 938 9368 | epos |
Musiekbiblioteek | 021 808 2337 | epos
|
Teologie Biblioteek | 021 808 3252 | epos
|
Bellvilleparkkampusbiblioteek (USBB) | 021 918 4272 | epos
|