Ons bedien die navorsers, dosente, personeel en ingeskrewe studente van die verskillende
fakulteite en departemente van die Universiteit Stellenbosch.
Besoek ons of kontak die
uitleenafdeling van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek of enige
van die takbiblioteke deur gebruik te maak van een van
die volgende metodes: