Kliënte kan materiaal uitneem en hernu, materiaal wat reeds aan ander kliënte uitgereik is, bespreek, en materiaal, wat nie in die versamelings van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens is nie, van ander biblioteke laat aanvra.