December 2014
HOW FAR DID WE COME WITH OPEN ACCESS?
The 8th International Open Access Week was celebrated worldwide from 20 to 26 October this year. As part of these celebrations we asked ourselves how far we have come since signing the Berlin Declaration on Open Access to Knowledge in the Sciences and Humanities in 2010. Find out more about the growth of our institutional repository, our open access management platforms and future plans by viewing the full article here.
Back to contents page
OOP TOEGANG: HOE VER HET ONS GEVORDER?
Die 8ste Internasionale Ooptoegangsweek is vanjaar van 20 tot 26 Oktober wêreldwyd gevier. Ter viering van hierdie geleentheid het ons ons ook afgevra hoe ver ons gevorder het sedert die ondertekening van die Berlynverklaring oor Oop Toegang tot Inligting ten opsitge van die Natuur- en Geesteswetenskappe in 2010. Vind meer uit oor die groei van ons institusionele navorsingsbewaarplek, ons oop toegang bestuursplatforms en toekomsplanne deur die volle artikel hier te lees.
Terug na Inhoudsopgawe
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.