Die Biblioteek neem deel aan die Universiteit se Verwelkomingsprogram vir nuwe studente deur op 29 en 30 Januarie 2018 biblioteekoriëntering binne fakulteitsgroepe aan te bied. Die slagspreuk is: “Ons sit die bal aan die rol @ library.sun.ac.za”.
Alle nuwe studente word uitgenooi om mee te maak. Daar is pryse om te wen!Meer inligting hier beskikbaar
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.