| Was
jy een van die 1 604 wat jou mening gelug het deur in 2016 aan die
Biblioteek se LibQUAL meningsopname deel te neem? Jou antwoorde het dit vir die
Biblioteek moontlik gemaak om die plekke te identifiseer waar ons ons diens
moet verbeter, sowel as waar ons goed doen. Wat is die Biblioteek se reaksie?
Hieronder gee ons ’n opsomming van wat jy gesê het en wat ons in antwoord
daarop doen. Lees gerus …
1. IT | Jy het gesê… | Ons doen… | Grootste behoefte: Maak e-bronne toeganklik vanaf my huis of kantoor | - Ons stel ondersoek in na die uitdagings wat dit vir jou moeilik maak om toegang te kry tot e-bronne vanaf jou huis of kantoor.
- Ons sal hulpmiddele voorsien om toegang te verbeter.
| Nagraadse studente het gesê: Die gemak waarmee persoonlike toestelle gebruik kan word om toegang tot e-bronne te kry, verdien aandag | - Ons stel ondersoek in na watter toestelspesifieke probleme ondervind word sodat ons die gebruik van persoonlike toestelle om toegang tot e-bronne te verkry, kan verbeter.
| Wifi-verbinding is onvoldoende en problematies | - Ons evalueer die bestaande wifi-kapasiteit en die probleme.
- Verseker die spoedige implementering van wifi.
| Die reaksietyd van rekenaars in die biblioteek is baie stadig en daar is nie genoeg rekenaars nie | - Die probleem met die stadige reaksietyd wat ervaar is gedurende Julie en Augustus 2016, toe die opname gedoen is, is opgelos.
- Ons ondersoek die moontlikheid om eerder in 'n mobiele strategie te belê as in lessenaarrekenaars.
|
2. Versameling & inligtingsbronne | Jy het gesê… | Ons doen… | Gedrukte en/of elektroniese tydskrifversamelings wat jy vir jou werk benodig, kan verbeter word | - Ons ondersoek die moontlikheid om deur middel van korttermynhuur of bruikleen toegang te kry tot tydskrifartikels en (hoofstukke in) boeke en sal aanbevelings maak.
- Ons ondersoek die praktiese implikasies van die ontbondeling van e-tydskrifpakkette en sal aanbevelings maak vir 2018 subskripsies.
- Ons het met die dekane gekommunikeer oor hoe die materiaalbegroting aangewend is en wat die planne met die 2018 begroting is. Gereelde evaluering en daaropvolgende kansellasie van subskripsies is nodig en is in lyn met internasionale beste praktyke.
- Ons sal pro-aktief terugvoer van ons gebruikers aanmoedig.
| 3. Herbenutting van ruimtes | Jy het gesê… | Ons doen… | Akademici het gesê: Ruimte vir groepleer en groepstudie moet aandag kry | | Die biblioteek is te raserig | - 'n Assessering van die 'stil' en 'raserige' werkruimtes gaan ingesluit word in die herinrigting en opknapping van die biblioteek. Dit sluit takbiblioteke in.
| 4. Inligtingsgeletterdheid (IL) | Jy het gesê… | Ons doen… | Die Biblioteek kan my beter help om op hoogte te bly van ontwikkelings in my belangstellingsveld/e | |
|
Follow javascript: SP.SOD.executeFunc('followingcommon.js', 'FollowDoc', function() { FollowDoc('{ListId}', {ItemId}); }); 0x0 0x0 ContentType 0x01 1100 Compliance Details javascript:if (typeof CalloutManager !== 'undefined' && Boolean(CalloutManager) && Boolean(CalloutManager.closeAll)) CalloutManager.closeAll(); commonShowModalDialog('{SiteUrl}'+
'/_layouts/15/itemexpiration.aspx'
+'?ID={ItemId}&List={ListId}', 'center:1;dialogHeight:500px;dialogWidth:500px;resizable:yes;status:no;location:no;menubar:no;help:no', function GotoPageAfterClose(pageid){if(pageid == 'hold') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+
'/_layouts/15/hold.aspx'
+'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'audit') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+
'/_layouts/15/Reporting.aspx'
+'?Category=Auditing&backtype=item&ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'config') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+
'/_layouts/15/expirationconfig.aspx'
+'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;}}, null); 0x0 0x1 ContentType 0x01 898 Document Set Version History /_layouts/15/images/versions.gif?rev=40 javascript:SP.UI.ModalDialog.ShowPopupDialog('{SiteUrl}'+
'/_layouts/15/DocSetVersions.aspx'
+ '?List={ListId}&ID={ItemId}') 0x0 0x0 ContentType 0x0120D520 330 Send To other location /_layouts/15/images/sendOtherLoc.gif?rev=40 javascript:GoToPage('{SiteUrl}' +
'/_layouts/15/docsetsend.aspx'
+ '?List={ListId}&ID={ItemId}') 0x0 0x0 ContentType 0x0120D520 350