Die
Biblioteek bied verskeie opleidingsgeleenthede aan gedurende die
volgende paar weke wat gemik is op nagraadse studente en navorsers sowel
as nuwe akademiese personeel. Sien die lys hier onder en volg die
skakel om vir 'n sessie te bespreek.
Bestuur jou unieke navorsersidentiteit met ORCID
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Do, 14 Sept (12:30-14:00)
Teikengroep: Akademiese personeel, navorsers en nagraadse studente
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Maak belangrike besluit oor waar om jou navorsing te Publiseer
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Do 28 Sept (10:30-13:00)Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Mendeley vir verwysingsbestuur en akademiese netwerking (Gevorderd)
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Woe, 13 Sept (11:00 -13:00)
Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Verbeter jou literatuursoekstrategie
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Din, 12 Sept (9:00 -11:00)
Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Neem
asseblief kennis dat alle sessies in Engels aangebied sal word, behalwe
indien anders vermeld. Basiese rekenaargeletterdheid is 'n vereiste.