'n Vakante pos vir Junior Bibliotekaris: Spesiale Versamelings bestaan tans binne die Biblioteek- en Inligtingsdiens.(Verw. BIB/287/0918)Meer inligting: JuniorBibliotekarisSpesialeVersamelings.pdfDiensaanvaarding: 1 Januarie 2019 of so gou doenlik daarnaSluitingsdatum: 15 Oktober 2018Navrae rakende die posinhoud: Me. M Buys, e-pos of by 021 808 4930.Navrae rakende vergoeding/voordele asook tegniese bystand met die elektroniese aansoekprosedure: Menslike Hulpbronne-kliëntedienssentrum by 021 808 2753Doen aanlyn aansoek by http://www.sun.ac.za/vakatures
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.