Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Stellenbosch logo
• Biblioteek En Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Reserwe
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Reserwe riglyne vir doserende personeel
Lokaalbesprekings
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir nie-universiteitskliënte

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Spesiale Versamelings

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Inligtingsgeletterdheid
Biblioteekopleidingskalender
Opleidingsprogram voorgraads
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Video's & voorleggings

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBI
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Wakker akker wys jou hoe
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Hulp met voltooiing van tesis
Elektroniese indiening van tesis
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Gebeure
Video's & voorleggings
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Reserwe
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• Nuwe aanwinste
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Bespreek boeke wat uitgeleen is
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Interbiblioteeklening versoekvorm
• Interbiblioteeklenings
• Besoek en gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Reserwe riglyne vir doserende personeel
• Lokaalbesprekings
• Druk, kopieer & skandeer
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente en navorsers
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir Alumni
• Gidse vir nie-universiteitskliënte
• Gids vir Calico lede
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir besoekers
• Gids vir skoolleerders
• NavorsingCurrently selected
• Carnegie Navorsingsruimte
• Meer oor ons
• Agtergrond & befondsing
• Fasiliteite
• Ontmoet ons personeel
• Seminaarkamers
• Dienste
• Nuttige skakels
• Videokonferensie fasiliteit
• Navorsingsimpak
• Navorsingsdatabestuur
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Wat is Oop Toegang?
• Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
• Selfargivering
• Ooptoegangspublikasiefonds
• SUNScholar
• SUNJournals
• SUNConferences
• Nuttige skakels & nuus oor Oop Toegang
• Oop toegang - Algemene vrae
• Digitale versamelings
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Spesiale Versamelings
• Domus
• Spesiale versamelings - Inligting oor ons
• Gebruik van versamelings
• Spesiale versamelings - Dienste
• Africana
• Beskermde Versamelings
• Dokumentesentrum
• Leer
• Vind, kry toegang en gebruik inligting effektief; 'n stap vir stap gids
• Leersentrum
• Kontakinligting
• Reëls
• Dienste & Hulpbronne
• Elektroniese klaskamer
• Gesprekkamers
• Inligtingsgeletterdheid
• Biblioteekopleidingskalender
• Opleidingsprogram – voorgraadse studente
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Videos en Voorleggings
• Wakker akker wys jou hoe
• Navorsingsweek
• Algemeen
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBI (Bellville Park Kampus Inligtingsentrum)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopiereg vereistes
• Afkampus elektroniese toegang
• Wakker akker wys jou hoe
• US Biblioteek Vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Hulp met voltooiing van tesis
• Elektroniese indiening van tesis
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekseksies
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Beleid
• Statistiese opsomming
• Publikasies
• Gebeure
• Gehalteversekering
• Biblioteek videos & aanbiedings
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Carnegie Navorsingsruimte
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Carnegie Navorsingsruimte
• Pages
• staff

Ontmoet ons personeel

• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Carnegie Navorsingsruimte
• Ontmoet ons personeel

Ontmoet ons personeel

Marié Roux

Bestuurder: Navorsingsimpak en Navorsingsruimte
​Marié se werkservaring sluit posisies by die Reserwe-afdeling en Interbiblioteeklenings van die Biblioteek- en Inligtingsdiens in. Sedert 2003 was sy die koördineerder van bestuursinligting en gehalteversekering, en was sy ook betrokke by bemarking en kommunikasie, bv. die publikasies van die Biblioteek- en Inligtingsdiens. Sy het honneursgrade in beide Biblioteek- en Inligtingkunde en Afrikaans en Nederlands. In 2008 het sy 'n meestersgraad in Afrikaans en Nederlandse letterkunde ontvang. Haar navorsing het gehandel oor representasie en identiteit in postkoloniale letterkunde. Marié het in 2010 die Biblioteekakademie van die Suid-Afrikaanse Konsortium van Navorsingsbiblioteke bygewoon. Sy was die redakteur van LIASA-in-Touch, die amptelike mondstuk van die Biblioteek- en Inligtingsvereniging van Suid-Afrika (LIASA), vanaf 2008 tot 2012.

Pepler Head

Bibliotekaris: Navorsingsimpak en Navorsingsruimte
Pepler se werkservaring sluit verskeie posisies by die Universiteit van Kaapstad Biblioteekdiens in. Na voltooiing van sy MA in 2013, het Pepler as Senior Biblioteekassistent (Aflos) in die Narvorsingsruimte begin werk​. In 2015​ het hy sy Nagraadse Diploma in Biblioteek- en Inligtingkunde verwerf en in die Natuurwetenskappe- en Ingenieurswese-afdeling as bibliotekaris gewerk. Daarna is hy terug na die Navorsingsruimte, waar hy waardevolle ervaring opgedoen het in terme van inligtingsnavrae, IT-verwante navrae en opleiding.

Navorsingsassistente

Anjela Adamson
Anjela is tans besig met haar PhD in Navorsingsielkunde. Haar navorsingsbelangstellings lê in manlikheidstudies. Sy is vaardig in MS Office en die gebruik van die biblioteekdatabasisse. Sy is vriendelik en altyd bereid om te help. Haar gunsteling aktiwiteite is lees, om die gimnasium te besoek en wyn te drink.

Brian Mandigora

Brian is besig met sy PhD in AgriWetenskappe en fokus op die ontwikkeling van ‘n model om oeskwaliteit en -hoeveelheid te skat. Hy kan studente help met MS Office-produkte, verwysings in Mendeley, dokumentontwerp in MS Word en algemene navrae. ​

Ingrid Jacobs
Ingrid se navorsing in Plantbiotegnologie (MSc) fokus op die evolusionêre ontwikkeling en manipulasie van styselmetabolisme in plante om sodoende oeste en lewering te verhoog. Sy is ‘n hondeliefhebber en geniet dit om kreatief te wees, boeke te lees en te stap. Sy kan studente help met MS Office-produkte, verwysings in Mendeley en ook om die biblioteek se databasisse te gebruik.

Khensani Nkuna

Khensani werk tans aan die voltooiing van haar Meestersgraad in Plantkunde. Haar navorsingsbelangstelling is in die bestuur van nie-inheemse problematiese plante, waar sy die sosio-ekonomiese en omgewingsimpak daarvan bestudeer. Sy geniet dit om te lees, strand toe te gaan en te draf. Sy het ‘n goeie kennis van die Microsoft Office-produkte en kan studente bystaan met verwysingsagteware soos Mendeley.

Lloyd Melusi Maphosa
Lloyd is besig met sy PhD in Geskiedenis en doen navorsing oor aandelemaatskappye deur mikrodata van dié maatskappye se argiewe te gebruik en sodoende ondersoek in te stel na hul groei en verspreiding in die Kaapkolonie tussen 1862 en 1910. Hy is ‘n aktiewe persoon wat buitemuurse aktiwiteite geniet. Hy is vertroud met MS Office, die biblioteek se databasisse en kan studente help met IT verwante navrae.

Saajidah Williams

Saajidah is besig met haar Meestersgraad in Siviele Ingenieurswese. Haar studie gaan oor motorbestuurders se optrede gedurende die nag, deur gebruik te maak van ‘n bestuursimulator. Sy is vriendelik en hulpvaardig en geniet dit om te stap, te kook, en om sterk gegeurde kos te eet. Sy is vaardig in MS Office, die gebruik van die biblioteek se databasisse en kan studente help met skryfverwante navrae.​

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 2486/3315, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Carnegie Navorsingsruimte
• Meer oor ons
• Agtergrond & befondsing
• Fasiliteite
• Ontmoet ons personeelCurrently selected
• Seminaarkamers
• Dienste
• Nuttige skakels
• Videokonferensie fasiliteit
• Navorsingsimpak
• Navorsingsdatabestuur
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Digitale versamelings
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Spesiale Versamelings