RECORD NUMBER OF NEW
STUDENTS AT LIBRARY ORIENTATION
Sien Afrikaans onder
Our goal to improve the attendance of the orientation programme for new
students each year, was reached in 2014. This year 3 501 students
attended the orientation compared to 2 495 students in 2013. Visits to
branch libraries are included in this statistic.
The
reason for the increase in attendance could be the result of the
following factors:
• the
focus on the academic programme during the first three days of the
welcoming programme and the move of "Vensters" to the Friday evening.
• the mentors received a brochure with the Library orientation
programme included and we asked them to motivate first year students to
attend the Library visits.
The
Library's student assistants helped with the orientation of groups which
saved a lot of staff time. Faculty librarians were available at their
desks to meet their specific faculty's students. A video made at the
2013 orientation programme was also presented to the groups. The video
is available on the
How do I do my assignment guide under
training. Please click
here
for the direct link. Students who did not attend the orientation
programme can view this video to get an introduction to Library Services
in general.
Elbie van Wyk
Back to contents page
REKORD AANTAL
NUWELINGSTUDENTE ORIËNTEER
Die strewe om die bywoning van die oriënteringsprogram jaarliks te
verbeter, is vanjaar verwesenlik. Vanjaar het 3 501 studente die
Biblioteek besoeke bygewoon, teenoor 2 495 studente in 2013. Hierdie
statistiek sluit besoeke aan die takbiblioteke ook in.
Die
toename kan toegeskryf word aan onder andere die volgende faktore:
• Die
fokus op akademiese program gedurende die eerste drie dae van die
Verwelkomingsprogram, asook die skuif van Vensters na Vrydagaand.
• Die mentors het elkeen ‘n uitdeelstuk ontvang met die Biblioteek se
program ingesluit en is gevra om hulle studente te motiveer om die
biblioteekbesoeke by te woon.
Die
Biblioteek se studente-assistente het gehelp met die rondleidings en
baie personeeltyd gespaar. Fakulteitsbibliotekarisse was wel beskikbaar
by hulle dienspunte om hulle fakulteite se eerstejaars te ontmoet. 'n
Video wat van 2013 se oriëntering opgeneem is, is ook aan die nuwe
studente vertoon. Die video is beskikbaar op die gids
How do I do my assignment. Kliek
hier
vir die direkte skakel. Studente wat nie die
biblioteek-oriëntering bygewoon het nie, kan dit besigtig vir 'n
inleiding tot algemene biblioteekdienste.
Elbie van Wyk
Terug na Inhoudsopgawe
|