Title
Titel
PageContent



The Makerspace provides an innovative and stimulating environment for collaborative prototyping, inventing and learning.


Services & resources

Consult the Makerspace library guide for information about our 3D printing & 3D scanning services, equipment & tools available for booking or book an equipment or tool training session.

Design workstations

There are four design workstations that provide an area for 3D modelling and circuit design. A design workstation is equipped with a computer that has computer aided design software. Book a ​visit.

Construction workstations
There are four construction workstations that provide an area for working with the oscilloscopes and do soldering, etc. This space will also provide adequate room for hands-on work such as drafting, circuit inspection or assembly. A construction workstation is equipped with a computer that has computer aided design software. Book a ​visit.

Policies and Rules
Users of the Makerspace must read and abide by the Makerspace Policies and Rules. When doing a booking it is also required from users of the Makerspace to agree to the terms and conditions of using workstations, equipment and software selected on the booking form. Through this action you are certifying that you are capable of using it in a manner that is safe.

Training

You can book a training session via the Library training and Makerspace training calendar to learn how to optimally use Makerspace equipment and tools and also how to work according to Makerspace safety guidelines.



Contact us

Where are we?
We are in the Stellenbosch University Library on the upper level in room 1033.

Who may use this?
The facility is reserved for registered students and staff of the University by means of controlled access. You will need a valid Stellenbosch University student/staff card to gain access to the Makerspace.

Opening hours?
The opening hours can be found on the Library Hours page.

Staff, assistance & feedback
The Makerspace Team are available during Makerspace opening hours to provide services, training and assistance.
Schedule an appointment or contact the Head: Makerspace at +27 21 808 9939. We aim to provide the best possible service to our clients. Send us your comments using the feedback form.

Bladsy Inhoud



Die Innovasieruimte verskaf 'n innoverende en stimulerende omgewing vir samewerkende prototipering, innovasie en leer.


Dienste & Bronne

Raadpleeg die Innovasieruimte-biblioteekgids vir inligting oor 3D-drukwerk & 3D-skanderingsdienste, toerusting en gereedskap wat bespreek kan word of bespreek 'n toerusting- of gereedskapopleidingsessie.

Ontwerpwerkstasies
Daar is vier ontwerpwerkstasies wat 'n area verskaf vir 3D-modelering en stroombaanontwerp, 'n Ontwerpwerkstasie is toegerus met 'n rekenaar met rekenaarondersteunde ontwerpsagteware. Bespreek 'n besoek.

Konstruksiewerkstasies
By die vier konstruksiewerkstasies kan met osiloskope gewerk en gesoldeer word. Hierdie area verskaf ook genoeg ruimte vir praktiese werk soos opstelling, stroombaaninspeksie en montering. 'n Konstruksiewerkstasie is toegerus met 'n rekenaar met rekenaarondersteunde ontwerpsagteware. Bespreek 'n besoek.

Beleid en Reëls
Gebruikers van die Innovasieruimte moet die Innovasieruimte se Beleid en Reëls lees en nakom. Wanneer 'n bespreking gemaak word, word daar ook van die gebruiker van die Innovasieruimte verwag om die bepalings en voorwaardes vir die gebruik van toerusting en sagteware wat op die besprekingsvorm geselekteer is. te aanvaar Hiermee bevestig jy dat jy wel bevoeg is om dit op 'n veilige manier te gebruik.

Opleiding

Bespreek 'n opleidingsessie via die Biblioteekopleidingskalender en die Innovasieruimte opleidingskalenderom meer te leer hoe om die Innovasieruimte se gereedskap en toerusting optimaal te gebruik in ooreenstemming met die  Innovasieruimte se veiligheidsriglyne.

Kontak ons

Waar is ons?
Ons is in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek op die boonste vloer in kamer 1033.

Wie mag dit gebruik?
Die fasiliteit word deur middel van toegangsbeheer gereserveer vir studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch. Jy benodig 'n geldige studente- of personeelkaart om toegang tot die Innovasieruimte te verkry.

Openingstye?

Die openingstye kan op die Library Hours blad gevind word.

Personeel, bystand & terugvoer
Die Innovasieruimtespan is gedurende Innovasieruimte-ure beskikbaar om diens, opleiding en bystand te verleen.
Skeduleer 'n afspraak of kontak die Hoof:  Innovasieruimte Tegniese Beampte by +27 21 808 9939. Ons doelwit is om die beste moontlike diens vir ons kliënte te lewer. Stuur vir ons jou kommentaar deur gebruik te maak van die terugvoervorm.

Approval Status Approved
Attachments
Content Type: sunpagecontent