Title
Titel
PageContent

​​​Data sharing vs data dissemination

Data sharing refers to the peer-to-peer transmission of data privately between researchers and other parties. In contrast data dissemination refers to the publication of data through some form of public setting.

How to share data

Research data can be shared by using Stellenbosch University's Microsoft Teams or file transfer applications such as Filesender


How is data published?

Data can be published in several ways:

  • Data publishing via academic journals
  • Data publishing via data journals
  • Data publishing via repositories

Data publishing via academic journals

Some academic journal publishers require researchers to submit supplementary data along with their scholarly papers.  ​


Data publishing via data journals

Research data can be published in the form of stand-alone data papers in selected data journals.

Data publishing via repositories

Researchers can publish research data through different types of repositories. A comprehensive list of existing repositories can be found on the Registry of Research Data Repositories website. Additionally, a software tool known as Repository Finder can be used in order to identify repositories which comply with accepted best practices such as the FAIR Data Principles. ​
Bladsy Inhoud

​Deel van data teenoor verspreiding van data

Die deel van data verwys na die private eweknie-tot-eweknie beskikbaarstelling van data tussen navorsers en ander partye. Die verspreiding van navorsingsdata verwys na die openbare beskikbaarstelling van navorsingsdata in 'n openbare omgewing.​


Hoe om data te deel

Navorsingsdata kan gedeel word binne virtuele navorsingsomgewings soos Universiteit Stellenbosch se Microsoft Teams of applikasies vir lê​eroordrag soos Filesender​. 

Die publikasie van data

Data kan op verskeie maniere gepubliseer word, byvoorbeeld:
  • Publikasie in akademiese joernale
  • Publikasie in datajoernale
  • Publikasie deur middel van digitale bewaarplekke​

Publikasie van data in akademiese joernale

Sommige akademiese uitgewers vereis dat navorsers supplementêre ondersteunende navorsingsdata saam met hul artikels indien.


Publikasie van data in datajoernale

Navorsingsdata kan in die vorm van alleenstaande data artikels in geselekteerde datajoernale gepubliseer word.​


Publikasie van data deur middel van digitale bewaarplekke

Navorsers kan navorsingsdata deur middel van verskeie tipes digitale bewaarplekke toeganklik maak. 'n Uitgebreide lys van bestaande bewaarplekke is beskikbaar op die Registry of Research Data Repositories webtuiste. 'n Hulpmiddel bekend as Repository Finder kan ook gebruik word om digitale databewaarplekke te identifiseer wat voldoen aan aanvaarde praktyke en beginsels soos die FAIR Data Principles.​

Approval Status Approved
Attachments
Content Type: sunpagecontent