Watch these short videos to learn Library services, the research process, Library Search and -resources.
Also visit our Library Resources & Services from January 2021-page for updates on changes to library services and operations. For more comprehensive training on these topic register for an Online Library Workshop.
Besigtig hierdie kort videos om meer te leer oor Biblioteek dienste, navorsingsprosesse, Biblioteek Soektog- en bronne.
Besoek ook ons Biblioteekbronne en -dienste vanaf Januarie 2021-blad gereeld vir opdaterings en veranderinge aan biblioteekdienste en -reëlings. Vir meer omvattende opleiding omtrent hierdie onderwerpe, registreer vir 'n Aanlyn Biblioteekwerkswinkel.