Title
Titel
PageContent

Be Research SMART @ your Library

13-16 August 2013

JS Gericke Library


​  

The Library and Information Service is presenting a Library Research Week and we invite all emerging researchers and postgraduate students to develop your skills and knowledge and get equipped with the necessary SMARTs to guide you on your research path.

The following programme will be offered during the week. Please click on the links to the training and events calendar to book your seat for the session(s) of your choice.


PROGRAMME

Research Collaboration: Finding peers and building networks

Date:        

14 August 2013

Time:                   

10:30-12:30

Venue:                

E-classroom, Learning Commons, JS Gericke Library

Description:       

Presented by Dr Christoff Pauw of the Postgraduate and International Office and Ms Riana Coetsee from the Division for Research Development, this session will show how research collaboration can benefit emerging researchers and will include case studies from Stellenbosch University. The presentation will be followed by an additional opportunity for discussion in the JS Gericke Library staff room where light snacks will be served.
Click here for bookings

Research Collaboration Tools

Date:                   

14 August 2013

Time:                   

13:30-15:30

Venue:                

E-classroom, Learning Commons, JS Gericke Library

Description:       

This session will look at the value of research collaboration tools offered by the Library (e.g. SciVal, Mendeley, Researcher ID and social media), choosing the appropriate tools to facilitate collaboration and how to use them. A case study will also be presented.

Presenters:        

Stefan Blanche (Elsevier), Melissa Badenhorst (Thomson Reuters), Janine Dunlop (UCT Libraries),
Pieter du Plessis (Stellenbosch University Library and Information Service)
Click here for bookings

Research Therapy: The student-supervisor relationship: a group discussion

Date:                   

15 August 2013

Time:                   

8:30-10:30

Venue:                

Auditorium, JS Gericke Library, lower level

Description:       

This session will be presented as a panel discussion facilitated by Prof. Johann Groenewald and with a panel consisting of students, researchers and supervisors. Audience participation will be welcomed.
Click here for bookings

Research Therapy: Research-related stress

Date:                   

15 August 2013

Time:                   

11:00-12:30

Venue:                

Auditorium, JS Gericke Library, lower level

Description:       

Exploring the causes and treatment of research-related stress, presented by Prof GAJ van Dyk of the Faculty of Military Science.
Click here for bookings

SAGE Research Methods Online

Date:                   

15 August 2013

Time:                   

12:30-14:00

Venue:                

Research Commons, JS Gericke Library, lower level

Description:       

Learn to find the right research method for your project. SAGE Research Methods Online is a research tool supported by a newly devised taxonomy that creates links between research terminology and content.
Click here for bookings

Research Therapy: Visual interactive research poll discussion

Date:                   

15 August 2013

Time:                   

14:00-16:00

Venue:                

Auditorium, JS Gericke Library, lower level

Description:       

A visual interactive research poll will be set up in the JS Gericke Library during Library Research Week. This poll will give researchers and students the opportunity to indicate where they find the biggest obstacles within the research lifecycle. This discussion will look at the outcomes of the poll and give participants further opportunity to discuss the role of the Library and Information technology in the research lifecycle.
Click here for bookings

A coffee expression

Date:                   

16 August 2013

Time:                   

11:30-13:00

Venue:                

Staff Room, JS Gericke Library, upper level

Description:       

Express yourself! Come and join us for a free cup of coffee and something sweet in exchange for your comments and suggestions around the Library’s role in your research.

THROUGHOUT THE WEEK DON’T MISS:

  • Our visual interactive research poll (upper level, JS Gericke Library)
  • Exhibitions by your research partners on campus (in front of Learning Commons, JS Gericke Library)

MISSED OUT? WATCH THIS SPACE:

Selected sessions of Library Research Week will be recorded and made available on this webpage.

For any further enquiries, please contact the coordinator, Mimi Seyffert mseyf@sun.ac.za or (021) 808 9489

Bladsy Inhoud

Be Research SMART @ your Library

13-16 Augustus 2013
JS Gericke Biblioteek​

 

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied ’n Biblioteek Navorsingsweek aan en ons nooi alle ontluikende navorsers en nagraadse studente uit om hul vaardighede en kennis uit te brei en om hulle toe te rus met die “SMARTS” wat hulle vir die navorsingspad nodig het.
Die volgende program word gedurende die week aangebied. Kliek asseblief op die skakels na die opleidings- en geleentheidskalender om jou plek te bespreek vir die sessie(s) van jou keuse.

PROGRAM

Navorsingsamewerking: Hoe om eweknieë te vind en netwerke te bou

Datum:               

14 Augustus 2013

Tyd:                     

10:30-12:30

Plek:                    

E-lokaal, Leersentrum, JS Gericke Biblioteek

Beskrywing:      

Die aanbieders, dr. Christoff Pauw van die Nagraadse en Internasionale Kantoor en me. Riana Coetsee van die Afdeling navorsingsontwikkeling, sal bespreek hoe ontluikende navorsers baat kan vind by navorsingsamewerking en sal gevallestudies van Universiteit Stellenbosch insluit. Die aanbieding sal gevolg word deur ’n verdere geleentheid vir bespreking in die personeelkamer van die
JS Gericke Biblioteek waar ligte versnaperinge bedien sal word.
Kliek hier vir besprekings

Hulpmiddels vir Navorsingsamewerking

Datum:               

14 Augustus 2013

Tyd:                     

13:30-15:30

Plek:                    

E-lokaal, Leersentrum, JS Gericke Biblioteek

Beskrywing:      

Hierdie sessie ondersoek die waarde van hulpmiddels vir navorsingsamewerking wat deur die Biblioteek aangebied word (bv. SciVal, Mendeley, Researcher ID en sosiale media). Daar word ook gekyk na die keuse van toepaslike hulpmiddels om navorsingsamewerking te fasiliteer en hoe om dit korrek te gebruik. ’n Gevallestudie sal ook aangebied word.

Aanbieders:       

Stefan Blanche (Elsevier), Melissa Badenhorst (Thomson Reuters), Janine Dunlop (UK Biblioteke), Pieter du Plessis (Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens)
Kliek hier vir besprekings

Navorsingsterapie: Die student-studieleier-verhouding: ’n paneelbespreking

Datum:               

15 Augustus 2013

Tyd:                     

8:30-10:30

Plek:                    

Ouditorium, JS Gericke Biblioteek, onderste vloer

Beskrywing:      

Hierdie sessie word as paneelbespreking aangebied met prof. Johann Groenewald as fasiliteerder en ’n paneel bestaande uit studente, navorsers en studieleiers. Deelname deur die gehoor sal verwelkom word.
Kliek hier vir besprekings

Navorsingsterapie: Navorsingsverwante stres

Datum:               

15 Augustus 2013

Tyd:                     

11:00-12:30

Plek:                    

Ouditorium, JS Gericke Biblioteek, onderste vloer

Beskrywing:      

’n Ondersoek na die oorsake en behandeling van navorsingsverwante spanning, aangebied deur prof. GAJ van Dyk van die Militêre Akademie.
Kliek hier vir besprekings

SAGE Research Methods Online

Datum:               

15 Augustus 2013

Tyd:                     

12:30-14:00

Plek:                    

Navorsingsruimte, JS Gericke Biblioteek, onderste vloer

Beskrywing:      

Leer om die regte navorsingsmetode vir jou projek te vind. SAGE Research Methods Online is ’n navorsingshulpmiddel ondersteun deur ’n nuut-ontwikkelde klassifikasiesisteem wat skakels tussen navorsingsterminologie en inhoud skep.
Kliek hier vir besprekings

Navorsingsterapie: Bespreking van ’n visuele, interaktiewe navorsingsmeningsopname

Datum:               

15 Augustus 2013

Tyd:                     

14:00-16:00

Plek:                    

Ouditorium, JS Gericke Biblioteek, onderste vloer

Beskrywing:      

’n Visuele, interaktiewe meningsopname oor navorsing sal tydens Biblioteek Navorsingsweek binne die JS Gericke Biblioteek opgestel wees. Hierdie meningsopname sal aan navorsers en studente die geleentheid bied om aan te dui waar binne die navorsingslewensiklus hulle die grootste struikelblokke ervaar. Die bespreking sal kyk na die uitkomste van die meningsopname en deelnemers ’n verdere geleentheid bied om die rol van die Biblioteek en Informasietegnologie binne die navorsingslewensiklus te bespreek.
Kliek hier vir besprekings

“A coffee expression”

Datum:               

16 Augustus 2013

Tyd:                     

11:30-13:00

Plek:                    

Personeelkamer, JS Gericke Biblioteek, boonste vloer

Beskrywing:      

Ons hoor graag van jou! Kom geniet ‘n gratis koppie koffie en ietsie soets in ruil vir jou kommentaar en voorstelle rondom die rol van die Biblioteek in jou navorsing.

MOENIE DEUR DIE WEEK MISLOOP NIE:

  • Ons visuele, interaktiewe meningsopname (boonste vloer, JS Gericke Biblioteek)
  • Uitstallings deur navorsingsvennote op kampus (voor die Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)

IETS GEMIS? HOU DOP:

Geselekteerde sessies van Biblioteek Navorsingsweek sal opgeneem en op hierdie webblad beskikbaar gestel word.

Vir enige verdere navrae, kontak asb. die koördineerder, Mimi Seyffert mseyf@sun.ac.za of +27 21 808 9489.

Approval Status Approved
Attachments
Content Type: sunpagecontent