Title
Titel
PageContent
  • Information services, including retrieval of original manuscripts and other material in the three sections, assisting clients with bibliographic searches and general assistance to researchers working in the division and basic training in using archival material.

  • Exhibitions, information sessions and guided tours of the division are offered for student groups and visitors.

  • Digital scanning of images from the collections as well as limited photocopying for academic purposes are available to clients.
Bladsy Inhoud
  • Inligtingsdienste, insluitend die beskikbaarstelling van oorspronklike manuskripte en ander materiaal in die drie onderafdelings, hulp aan kliënte met bibliografiese soektogte en algemene hulp aan navorsers wat in hierdie afdeling werk, en basiese opleiding in die gebruik van argivale bronne.
  • Uitstallings, inligtingsessies en begeleide toere van die afdeling word vir studentegroepe en besoekers aangebied.
  • Digitale skandering van beeldmateriaal in die versamelings, asook beperkte fotokopiëring vir akademiese doeleindes, is vir kliënte beskikbaar.
Approval Status Approved
Attachments
Content Type: sunpagecontent