Title
Titel
PageContent
  • Special Collections is open to students, staff and other members of the Stellenbosch University community, as well as to members of the public, for research purposes and visits.
  • The division may not be utilised as a study space.
  • No material may be borrowed from any of the three sections within the division.
  • Clients must request material from the staff member on duty who will collect it for them.
  • Valuable material may be consulted by clients under the supervision of the staff member on duty and clients may be requested to handle the material in a specific way, e.g. by wearing cotton gloves.
  • Reproduction of selected material is allowed depending on value, age and physical condition of the material. Please enquire from the staff member on duty whether reproduction is allowed.
  • The use of digital cameras in the division is allowed.
Bladsy Inhoud
  • Spesiale Versamelings is toeganklik vir studente, personeel en ander lede van die Universiteit Stellenbosch gemeenskap, asook vir lede van die publiek, vir navorsingsdoeleindes en besoeke.
  • Die afdeling is nie beskikbaar as 'n studieruimte nie.
  • Geen materiaal mag uit enige van die drie onderafdelings geleen word nie.
  • Kliënte moet materiaal aanvra by die personeellid aan diens, wat dit vir die kliënt sal gaan haal.
  • Kliënte mag waardevolle materiaal onder toesig van die personeellid aan diens gebruik en mag in sommige gevalle versoek word om die materiaal op 'n spesifieke manier te hanteer, bv. deur katoenhandskoene te dra.
  • Reproduksie van geselekteerde materiaal word toegelaat onderhewig aan die waarde, ouderdom en fisiese toestand van die materiaal. Vra asb. die personeellid aan diens of reproduksie van 'n bron wel toelaatbaar is.
  • Digitale kameras mag binne die afdeling gebruik word.
Approval Status Approved
Attachments
Content Type: sunpagecontent