Sign in with your SU username and password. See Password Selfhelp guide.
Teken aan met jou US gebruikersnaam en -wagwoord. Sien Password Selfhelp gids.
Hernuwings kan by enige van die biblioteke aangevra word deur van een van die volgende metodes gebruik te maak:
In persoon, doen navraag by Kliëntediens in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek of die uitleentoonbank van enige van die takbiblioteke.